Só onthou ek Suid-Afrika | My Tuisdorp Dordrecht 1856 | is ’n dorp in die Oos Kaap,  Die dorp het ontstaan in 1856 toe 'n NG gemeente, die NG gemeente Dordrecht, hier gestig is. Die kerk het die plaas Boschrand van L.J. Buys gekoop. Die Hoërskool Dordrecht het tot 2012 reeds drie Springbok-rugbyspelers opgelewer. Poskode 5435

Só onthou ek Suid-Afrika | My Tuisdorp Hanover 1854  | is ’n dorp in die Oos Kaap, Die bekende skryfster Olive Schreiner en haar man, Samuel Cronwright, het van 1899 tot 1907 op Hanover gewoon. Hy was destyds eers lid van die Kaapse Wetgewende Vergadering vir Colesberg en later vir Beaufort-Wes.   www.myvolk.co.za

Só onthou ek Suid-Afrika | My Tuisdorp Swellendam | is 'n dorp in die Wes-Kaap. Dit het 13,557 inwoners. Die dorp is in 1745 gestig en is die vierde oudste landdros-distrik in Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na die Kaapse goewerneur, Hendrik Swellengrebe. Die dorp word as die bakermat van Suid-Afrika se merinobedryf beskou. Die Nasionale Bontebokpark by Swellendam is in 1931 gestig. Ou nommerplaat CCK.

Só onthou ek Suid-Afrika | My Tuisdorp Wellington | is 'n dorp in die Wes-Kaap. Dit het 'n geskatte bevolking van 41,000 mense. Dit is vernoem na die hertog van Wellington en is deel van die huidige munisipale gebied Drakenstein waarvan die Paarl die setel is. Dit was oorspronklik Wagenmakersvallei en tot die koms van die motorkar een van Suid-Afrika se belangrikste wamakersentrums. Geboorteplek van Piet Retief en generaal J.B.M. Hertzog. Ou registrasie nommer CN

Só onthou ek Suid-Afrika | My Tuisdorp Kroonstad | is 'n dorp in die noordelike deel van die Vrystaat en is gestig in 1855. Kroonstad is vernoem na 'n perd, genoem Kroon, wat besit is deur Sarel Cilliers. Die perd is beseer in die Kroonspruit.  Volgens die 2011-sensus het Kroonstad 'n bevolking van 97 780, van wie 10.01% Blankes was. Afrikaans (62,1%) en Suid-Sotho (25,0%) is die grootste huistale. Die dorp het 'n ryk geskiedenis in terme van die Anglo-Boere oorlog. Ou registrasie nommer OM.

Só onthou ek Suid-Afrika | My Tuisdorp Graaff-Reinet | is 'n dorp in die Camdeboo Plaaslike Munisipaliteit (provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika) met sowat 36 000 inwoners, insluitend die buurt uMasizakhe. Die grootste taal is Afrikaans, wat die huistaal is van 76,0% van die inwoners. 18,9% praat Xhosa, en 3,6% Engels. Die pragtige Karoo-bergveld van die omgewing word as natuurreservaat bewaar, tot so 'n mate dat die dorp nou te midde van die Kamdeboo Nasionale Park lê. Ou registrasie nommer CAZ.

Só onthou ek Suid-Afrika | My Tuisdorp Bethulie | is 'n dorp in die suide van die Vrystaat, 180 km suid van Bloemfontein, met 2 100 inwoners. Die naam, wat letterlik "deur God uitverkies" beteken, gaan terug op die direkteurs van die plaaslike sendingstasie, wat as die bakermat van die dorp gedien het. Die sendingstasie se hoofgebou, Pellisierhuis, dateer van 1843 en word as die oudste gebou noord van die Oranjerivier beskou. Ou registrasie nommer OC.

Só onthou ek Suid-Afrika | Zola Pieterse beter bekend onder haar nooiensvan as Zola Budd (gebore 26 Mei 1966 in Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika). Sy het hoofsaaklik kaalvoet geoefen en gehardloop. In 1984, op die ouderdom van 17, verwerf Budd roem toe sy die 5 000 m-wêreldrekord vir vroue met 'n tyd van 15:01.83 verbeter. Minibustaxi's in Suid-Afrika word dikwels Zola Budds genoem vanweë die spoed waarmee hulle tussen aflaaipunte beweeg. Ding mee in die 1984 Olimpiese Spele.

Só onthou ek Suid-Afrika | Braai is 'n sosiale tradisie waartydens vleis en wors op 'n rooster of braaier oor vuurwarm kole gaargemaak word. Die tradisie begin oorspronklik by die Afrikaner. Nasionale Braaidag word jaarliks op 24 September op erfenisdag gevier. In 2005 deur die Mzansi Braai-instituut georganiseer, en sedert 2008 word dit onder die vaandel van Braai vir Erfenis (Braai4Heritage), 'n nie-winsbejag inisiatief bemark. Aartsbiskop Desmond Tutu as beskermheer van die dag aangestel.

Só onthou ek Suid-Afrika | Die Voortrekkers is 'n SA kultuurbeweging, wat op 30-09-1931 te Bloemfontein gestig is.Die Voortrekkers het as kultuurbeweging hulle eie identiteit ontwikkel, wat hulle as die ABC van die organisasie beskou: Afrikanerskap, Burgerskap, Christenskap. Die Voortrekkers strewe daarna om vir kinders "goeie en gesonde vermaak" aan te bied en leer hulle om "moderne Afrikaners, positiewe burgers en konsekwente Christene" te wees. Penkoppe. Drawwertjies. Verkenners…

Pinterest
Search