When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Radio Kuber Kontrei

Was dit nog altyd 'n droom van jou om in Radiowese betrokke te raak? Hierdie droom is nou 'n gróót stap nader. Met die nuutste tegnologie tot ons beskikking…
More
·
16 Pins
 24w
Collection by
Similar ideas popular now
Internet Radio
Computer Basics
And this coffee shop has a drink diagram that lets customers chart their own course: 21 Genius Coffee Shops That Are Lightyears Ahead Of Everybody Else Coffee Shop Menu, Coffee Shop Business, Small Coffee Shop, Local Coffee Shops, Coffee Restaurants, Coffee Shop Interior Design, Coffee Shop Design, Cafe Design, Coffee Cafe Interior
21 Genius Coffee Shops That Are Lightyears Ahead Of Everybody Else
And this coffee shop has a drink diagram that lets customers chart their own course: 21 Genius Coffee Shops That Are Lightyears Ahead Of Everybody Else
Skakel in saterdagoggend (3 Junie 2023) om 09h00 vir ons ELFDE episode van Konka Kuiers. 👩‍🎤 Die speellys is 'n kombinasie van Afrikaanse musiek / Internasionale Treffers en 'PARTY TIME' gunstelinge 🎧 + stemme uit die verlede - terwyl jy voorberei vir DIE GROOT KUIER. Kliek op die TuneIn skakel (en maak asb. die hartjie rooi!) ❤️ Internet Radio, Genres, Language, Thing 1, Music, Free, Musica, Musik, Languages
Konka Kuiers 11
Skakel in saterdagoggend (3 Junie 2023) om 09h00 vir ons ELFDE episode van Konka Kuiers. 👩‍🎤 Die speellys is 'n kombinasie van Afrikaanse musiek / Internasionale Treffers en 'PARTY TIME' gunstelinge 🎧 + stemme uit die verlede - terwyl jy voorberei vir DIE GROOT KUIER. Kliek op die TuneIn skakel (en maak asb. die hartjie rooi!) ❤️
W20 Radio Kuber Kontrei BROADCAST | 19 Mei 2023. New Release. You heard it first on Radio Kuber Kontrei #share 👉 STOP = OPT OUT ⭐♫ Stefan Jansen - Wasting Time ♫😃 Jy het dit die eerste keer gehoor op Radio Kuber Kontrei. Besoek ons webtuiste https://www.radiokuberkontrei.co.za/afrikaanse-radio.../ of luister gratis op TuneIn https://tunein.com/radio/Radio-Kuber-Kontrei-s263337/ Kliek GROOT asb! OP FAVOURITE en maak die ♥ rooi! Starburst Promotions Vonk Musiek Valiant Swart South Africa
Valiant Swart - Musiek vir die Langpad
W20 Radio Kuber Kontrei BROADCAST | 19 Mei 2023. New Release. You heard it first on Radio Kuber Kontrei #share 👉 STOP = OPT OUT ⭐♫ Stefan Jansen - Wasting Time ♫😃 Jy het dit die eerste keer gehoor op Radio Kuber Kontrei. Besoek ons webtuiste https://www.radiokuberkontrei.co.za/afrikaanse-radio.../ of luister gratis op TuneIn https://tunein.com/radio/Radio-Kuber-Kontrei-s263337/ Kliek GROOT asb! OP FAVOURITE en maak die ♥ rooi! Starburst Promotions Vonk Musiek Valiant Swart
W20 Radio Kuber Kontrei BROADCAST | 17 Mei 2023. New Release. You heard it first on Radio Kuber Kontrei #share 👉 STOP = OPT OUT ⭐♫ Stefan Jansen - Wasting Time ♫😃 Jy het dit die eerste keer gehoor op Radio Kuber Kontrei. Besoek ons webtuiste https://www.radiokuberkontrei.co.za/afrikaanse-radio.../ of luister gratis op TuneIn https://tunein.com/radio/Radio-Kuber-Kontrei-s263337/ Kliek GROOT asb! OP FAVOURITE en maak die ♥ rooi! Stefan Jansen Music Starburst Promotions Jansen, Wasting Time, Muziek, Music Activities
Stefan Jansen - Wasting Time
W20 Radio Kuber Kontrei BROADCAST | 17 Mei 2023. New Release. You heard it first on Radio Kuber Kontrei #share 👉 STOP = OPT OUT ⭐♫ Stefan Jansen - Wasting Time ♫😃 Jy het dit die eerste keer gehoor op Radio Kuber Kontrei. Besoek ons webtuiste https://www.radiokuberkontrei.co.za/afrikaanse-radio.../ of luister gratis op TuneIn https://tunein.com/radio/Radio-Kuber-Kontrei-s263337/ Kliek GROOT asb! OP FAVOURITE en maak die ♥ rooi! Stefan Jansen Music Starburst Promotions
Radio Kuber Kontrei 17 Mei 2023. Jy het dit die eerste keer gehoor op Radio Kuber Kontrei. #share 📷♫ Fouché Wessels - Hier by my ♫📷Luister gratis op TuneIn http://tunein.com/radio/Radio-Ku………… Kliek GROOT asb! OP FAVOURITE en maak die hartjie rooi!
Fouché Wessels - Hier by my
Radio Kuber Kontrei 17 Mei 2023. Jy het dit die eerste keer gehoor op Radio Kuber Kontrei. #share 📷♫ Fouché Wessels - Hier by my ♫📷Luister gratis op TuneIn http://tunein.com/radio/Radio-Ku………… Kliek GROOT asb! OP FAVOURITE en maak die hartjie rooi!
W20 Radio Kuber Kontrei BROADCAST | 17 Mei 2023. New Release. You heard it first on Radio Kuber Kontrei #share 👉 STOP = OPT OUT ⭐♫ Stefan Jansen - Wasting Time ♫😃 Jy het dit die eerste keer gehoor op Radio Kuber Kontrei. Besoek ons webtuiste https://www.radiokuberkontrei.co.za/afrikaanse-radio.../ of luister gratis op TuneIn https://tunein.com/radio/Radio-Kuber-Kontrei-s263337/ Kliek GROOT asb! OP FAVOURITE en maak die ♥ rooi! Stefan Jansen Music Starburst Promotions
Stefan Jansen - Wasting Time
W20 Radio Kuber Kontrei BROADCAST | 17 Mei 2023. New Release. You heard it first on Radio Kuber Kontrei #share 👉 STOP = OPT OUT ⭐♫ Stefan Jansen - Wasting Time ♫😃 Jy het dit die eerste keer gehoor op Radio Kuber Kontrei. Besoek ons webtuiste https://www.radiokuberkontrei.co.za/afrikaanse-radio.../ of luister gratis op TuneIn https://tunein.com/radio/Radio-Kuber-Kontrei-s263337/ Kliek GROOT asb! OP FAVOURITE en maak die ♥ rooi! Stefan Jansen Music Starburst Promotions
Radiojoernalis; Radio Joernalis Multimedia, Nespresso, Broadcast, Radio, Kitchen Appliances, Produce, News, Work, Diy Kitchen Appliances
Radiojoernalis
Broadcast journalists work in television, radio and multimedia to write, produce and edit news segments.
Radio Stemtoets; Radio Omroeper Stemtoets; Radio Kuber Kontrei Omroeper stemtoets Michael Faraday, Vintage Tv, Vintage Studio, Nikola Tesla, History Of Television, Happy September, Baghdad Iraq, Futuristic Technology, Technology Gadgets
Radio Stemtoets
Stuur ‘n stemnota (voice note) in waarin jy so bietjie meer oor jouself vertel en waarom jy in radio belangstel. Dit kan ongeveer 1 minuut lank wees. Jy moet ook jou CV aanheg.
Indien jy voel dat dit jou passie is, is jy welkom om, sodra die kursus verstryk het, 'n weeklikse program by Radio Kuber Kontrei aan te bied.    Hierdie program kan 60 minute, 90 minute of 120 minute duur.    Tydens die Kursus betaal Radio Kuber Kontrei jou lisensie by Spacial vir die sagteware. Indien jy wil voortgaan na die kursus, sal 'n fooi vir jou lisensieregte vanaf Spacial jou R289 per maand kos. Radio Internet, Sem Internet, Web Banner Design, Web Design, Css Profile, Computer Basics, College Board, Uppsala, Spacial
Wat gebeur na die Kursus ? Pin 8
Indien jy voel dat dit jou passie is, is jy welkom om, sodra die kursus verstryk het, 'n weeklikse program by Radio Kuber Kontrei aan te bied. Hierdie program kan 60 minute, 90 minute of 120 minute duur. Tydens die Kursus betaal Radio Kuber Kontrei jou lisensie by Spacial vir die sagteware. Indien jy wil voortgaan na die kursus, sal 'n fooi vir jou lisensieregte vanaf Spacial jou R289 per maand kos.
Radio Garden is 'n nie-winsgewende Nederlandse radio- en digitale navorsingsprojek wat van 2013 tot 2016 ontwikkel is deur die Netherlands Institute for Sound and Vision, deur die Transnational Radio Knowledge Platform en vyf ander Europese universiteite. Dit word deur HERA befonds. Funny Facebook Posts, Facebook Face, Facebook Humor, Celebrities Without Eyebrows, Mental Age Test, Radio Garden, Bruce Lee Movies, Gardening Apps, Top Websites
Radio Garden App Pin 7
Radio Garden is 'n nie-winsgewende Nederlandse radio- en digitale navorsingsprojek wat van 2013 tot 2016 ontwikkel is deur die Netherlands Institute for Sound and Vision, deur die Transnational Radio Knowledge Platform en vyf ander Europese universiteite. Dit word deur HERA befonds.
Kan jy al 13 identifiseer? Skryf NOU in vir ons Radio Omroeper Kort Kursus. In die gemak van jou sitkamer! Internet Explorer, Mac Os, Lottery, Espresso Machine, The Incredibles, Fun, Studio
Internet Radio Studio Pin 6
Kan jy al 13 identifiseer? Skryf NOU in vir ons Radio Omroeper Kort Kursus. In die gemak van jou sitkamer!
In Januarie 2016 sien Radio Kuber Kontrei die lig - 'n Internet Radio Stasie wat hom op opleiding toespits. Gedurende 2016 - 2017 het meer as 100 kursus gangers die gewilde RADIO OMROEPER KORT KURSUS bygewoon en voltooi. Die afgelope jaar het hy spandeer om die kursus 'ON-DEMAND' beskikbaar te stel, d.w.s elke kursusganger beweeg teen sy eie pas en spoed (AUTOMATED). Words, Horse
Die geboorte van Radio Kuber Kontrei Pin 5
In Januarie 2016 sien Radio Kuber Kontrei die lig - 'n Internet Radio Stasie wat hom op opleiding toespits. Gedurende 2016 - 2017 het meer as 100 kursus gangers die gewilde RADIO OMROEPER KORT KURSUS bygewoon en voltooi. Die afgelope jaar het hy spandeer om die kursus 'ON-DEMAND' beskikbaar te stel, d.w.s elke kursusganger beweeg teen sy eie pas en spoed (AUTOMATED).
Gevorderd: (Sien foto links)  Oorfone Behringer HPS500  Mic Stand en Pop filter  Mikrofoon Behringer C1  Mixer Behringer XenyxQX1002USD  Eksterne Klank Kaart UMC202HD Best Usb Microphone, Recording Microphone, Home Recording Studio, Music Studio, Mixer Accessories, Starting A Podcast, Recorders, Music Room
Gevorderde Toerusting vir Internet Radio Pin 4
Gevorderd: (Sien foto links) Oorfone Behringer HPS500 Mic Stand en Pop filter Mikrofoon Behringer C1 Mixer Behringer XenyxQX1002USD Eksterne Klank Kaart UMC202HD
Moet ek 'high-end equipment' hê om te kan uitsaai? Beslis nie. As beginner:  Rekenaar of Skootrekenaar  Bedryfstelsel: Windows XP, Windows 7, Windows 8, Windows 10  Verwerker: 1 GHz  Geheue: 2 GB  Disk Spasie: 100 MB (plus addisionele spasie vir musiek) Klank Kaart: Verpligtend 5.1 VX met mikrofoon 'output' Internet: Soliede Internet Konneksie (hoef nie ADSL te wees nie)  Oorfone met mondstuk ± R450 (Incredible Connections) Radios, Bass, Filter, Advanced Warfare, Technology Wallpaper, Transistor Radio, Video Gamer, Power Amplifiers, Background Vintage
Toerusting vir Internet Radio Pin 3
Moet ek 'high-end equipment' hê om te kan uitsaai? Beslis nie. As beginner: Rekenaar of Skootrekenaar Bedryfstelsel: Windows XP, Windows 7, Windows 8, Windows 10 Verwerker: 1 GHz Geheue: 2 GB Disk Spasie: 100 MB (plus addisionele spasie vir musiek) Klank Kaart: Verpligtend 5.1 VX met mikrofoon 'output' Internet: Soliede Internet Konneksie (hoef nie ADSL te wees nie) Oorfone met mondstuk ± R450 (Incredible Connections)
Hierdie is 'n praktiese kursus. Basiese teorie met 90% prakties gekoppel daaraan. Die hoofdoel van die kursus is drieledig: (a) Waarde vir geld (b) Pas onmiddelik toe na Kursus (c) Verdien inkomste  'n Voet in die deur. Jy moet dit dan verder neem. Jouself ontwikkel. Lees, leer en luister na wat ander omroepers doen. In vergelyking met tradisionele radio, is Internet Radio nie net beperk tot klank nie. Tans luister 12 miljoen mense na Internet Radio in 'n land soos bv. Spanje.
Die hoofdoel van die Kursus Pin 2
Hierdie is 'n praktiese kursus. Basiese teorie met 90% prakties gekoppel daaraan. Die hoofdoel van die kursus is drieledig: (a) Waarde vir geld (b) Pas onmiddelik toe na Kursus (c) Verdien inkomste 'n Voet in die deur. Jy moet dit dan verder neem. Jouself ontwikkel. Lees, leer en luister na wat ander omroepers doen. In vergelyking met tradisionele radio, is Internet Radio nie net beperk tot klank nie. Tans luister 12 miljoen mense na Internet Radio in 'n land soos bv. Spanje.