Die Groot Afrikaanse Heldeboek | Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunsteling verhale oor onder andere Racheljtie de Beer, Sjaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en  Klara majola. Pieter W. Grobbelaar ? Bladsye

Geskiedenis van Suid-Afrika: Van Voortye tot vandag |  Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie? Die skrywers bied 'n gebalanseerde blik op waar ons vandaan kom en gee onder meer ook erkenning aan Afrikaners se rol in die land se ontwikkeling. Fransjohan Pretorius 640 Bladsye

EEU 100 jaar van Afrikaanse Kortverhale | Saamgestel deur Abraham H. De Vries. Hierdie boek wil 'n groot aantal goeie Afrikaanse kortverhale in een band bymekaarbring en daarmee 'n beeld probeer gee van tematiese en verhaaltegniese verskeidenheid, sowel as die historiese ontwikkeling. Gehalte was deurentyd dié maatstaf. Human & Rousseau en Tafelberg 616 Bladsye

Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia | Almal weet van die Groot Vyf, maar wat is die Groot ses? Of die Groot Twaalf? Watter gebou is die hoogste in Afrika? Wie was die eerste Suid-Afrikaner wat Everest oorwin het, en wanneer en waar is die eerste rugbytoets in Suid-Afrika gespeel? Die antwoorde op al dié vrae en nog baie meer lê tussen die bladsye van Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia verskuil. Dawid van Lill 154 Bladsye

Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom | Daar is 'n uitdrukking wat lui: nie alle veranderinge is verbeterings nie. Maar wat die splinternuwe uitgawe van Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom betref, is die uitdrukking skone boerekool, sommer larie; of soos hulle ook sal se: alles kerriekruie, pure twak en louere onsin. Anton F. Prinsloo 605 Bladsye

N.P. van Wyk Louw en die derde Afrikaner | "Dit is ondenkbaar dat ons sonder meer in so 'n tweederangse bestaan sal berus. Om ons tuiste ontsê te word, is nie bloot 'n bron van ongemak of onbehae nie, dit is 'n kwessie van waardigheid - en dit (moes ons Afrikaners immers op die swaar manier weer leer) durf jy van niemand wegneem nie." Carel Boshoff 230 Bladsye

Sêgoed met slaankrag | “Afrikaans is een van Suid-Afrika se trotsste veelrassige prestasies.” Veronderstel jy het bogenoemde aanhaling voorheen al skrams êrens gehoor. Jy wil dit as ’n verwysing gebruik vir iets wat jy skryf of, sommer, om ’n pot sop laat blyk hoe ver jou kennis strek. Maar, jy wil nie net weet wié dit gesê het nie, jy wil ook weet wanneer (watter jaar, ten minste) en waar.   (Jo Prins) George Claassen. 408 Bladsye

'n Dief aan die Kers | Skelm woorde deur die eeue. Constant Steyn beskryf dit as ’n stukkie genot van begin tot einde vir mense wat belang stel in die geskiedenis van taal en die oorsprong van woorde. Tipies van Prinsloo se skryfwerk, is die inhoud boeiend en loslittig en verval dit nêrens in “akademikaans” nie. Tog slaag die skrywer daarin om die leser op ’n insiggewende taalreis te neem en jou ’n magdom nuwe dinge te leer. Anton F Prinsloo 273 Bladsye

'n Dief aan die Kers

Boere Rate |  As jong seun het Danie Smuts met 'n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels op te versamel vir 'n konkoksie om maselpasiënte se simptome te verlig. Min het hy geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van 'n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die wwolk kure vir allerlei kwinte en kwale deel. Danie Smuts 231 Bladsye.

More ideas
Pinterest
Search