Hou Koers

Collection by De Volkshuijs Media

8 
Pins
 • 
3.08k 
Followers

Die Voortrekkers is ’n plek waar jeuglede kultuur, in die natuur, deur avontuur, geniet. Waar anders sal kinders vandag die kans kry om knope te maak, vuil te word, berge te verower, staproetes te verken, in branders te roei, deur riviere te swem, in skuilings te slaap wat hulle self gebou het, rigting met sterre te vind of sommer net laataand om ’n kampvuur te kuier? Die Voortrekkers is ’n kultuurbeweging wat die moderne Afrikaner, in besonder sy jeug, bemagtig om as positiewe Burgers en ...

De Volkshuijs Media
Natal Boers defend the Tugela River blocking Methuens advance on Ladysmith - December 1899 Military Art, Military History, War Film, Film Inspiration, Quote Backgrounds, Modern Warfare, Zulu, Historical Pictures, African History

Natal Boers defend the Tugela River blocking Methuens advance on Ladysmith - 11-15 December 1899

As die oproep kom vir diens aan eie land, voortmasjeer! voortmasjeer! Staan jou man en doen jou plig met vaste hand, voortmasjeer! voortmasjeer! Bring die offer wat jou land jou vra, trekkerjeug wat vryheidsvaandel dra; laat ons saam ons volk se naam in ere hou, voortmasjeer! voortmasjeer! Diabetic Drinks, Facebook Sign Up, Singing, Bring It On, Africans

Die Voortrekkers kan lekker sing! #28 As die oproep kom vir diens

As die oproep kom vir diens aan eie land, voortmasjeer! voortmasjeer! Staan jou man en doen jou plig met vaste hand, voortmasjeer! voortmasjeer! Bring die offer wat jou land jou vra, trekkerjeug wat vryheidsvaandel dra; laat ons saam ons volk se naam in ere hou, voortmasjeer! voortmasjeer!

To the guy who posted the white house as a zombie hideout Places Around The World, Around The Worlds, Pretoria, Siena, Best Funny Pictures, Statue Of Liberty, South Africa, The Good Place, Beautiful Places

Voortrekkers kan lekker sing! #14 Die Stem van Suid-Afrika

Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see. Oor ons ewige gebergtes, waar die kranse antwoord gee, deur ons ver verlate vlaktes met die kreun van ossewa, ruis die stem van ons geliefdes, van ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra. Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou Suid-Afrika. In die murg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees, in ons roem op ons verlede, in ons hoop op wat sal wees, is ons wil en werk en wandel, van ons…

aerial view of paarl monument Aerial View, Great Places, Image, Cape Town, South Africa, Spaces, Google Search, Africans

Voortrekkers kan lekker sing! #86 Die Wandelllied

Wandellied | As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad; in die veld pluk ek 'n wandelstaf van die naaste doringboompie af en sing my wandellied, en sing my wandellied. Of ek luister na my eie voeteval op pad oor berg en dal. Of ek luister na my eie voeteval op pad oor berg en dal. Dan's ek weer die eensaam wandelaar na die lekker landstreek wie weet waar, 'n swerwer lewenslank, 'n swerwer lewenslank.

Posts about South African history written by Nikita Throwing Spear, Cape Colony, Hms Victory, Inner World, Tactical Survival, African History, Far Away, Family History, Vows

Voortrekkers kan lekker sing! #15 Die Vlaglied

Die Vlaglied | Nooit hoef jou kinders wat trou is te vra: Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika? Ons weet hy's die seël van ons vryheid en reg vir naaste en vreemde, vir oorman en kneg; die pand van ons erf'nis, geslag op geslag, om te hou vir ons kinders se kinders wat wag; ons nasie se grondbrief van eiendomsland, uitgegee op gesag van die Hoogste se hand. Oor ons hoof sal ons hys, in ons hart sal ons dra, die vlag van ons eie Suid-Afrika

Vat jou goed en trek Ferreira | Vat jou goed en trek Ferreira, Vat jou goed en trek Ferreira, Vat jou goed en trek! Agter die bos is 'n klompie perde, vat jou goed en trek! Swaar dra al aan die een kant, Swaar dra al aan die een kant, Swaar dra al aan die een kant, Vat jou goed en trek! Vat jou goed en trek Ferreira, Vat jou goed en trek! Agter die berg is 'n klompie perde, vat jou goed en trek! Swaar dra al aan die een kant, Swaar dra al aan die een kant, Swaar dra al aan die een kant… My Heritage, My Land, Trek, South Africa, Boards, Military, War, Stone, History

Voortrekkers kan lekker sing! #56 Vat jou goed en trek

Vat jou goed en trek Ferreira | Vat jou goed en trek Ferreira, Vat jou goed en trek Ferreira, Vat jou goed en trek! Agter die bos is 'n klompie perde, vat jou goed en trek! Swaar dra al aan die een kant, Swaar dra al aan die een kant, Swaar dra al aan die een kant, Vat jou goed en trek! Vat jou goed en trek Ferreira, Vat jou goed en trek! Agter die berg is 'n klompie perde, vat jou goed en trek! Swaar dra al aan die een kant, Swaar dra al aan die een kant, Swaar dra al aan die een kant…

Afrikaners is plesierig Goeie Nag, Safari Adventure, South Africa, Singing, Van, Africans, Vans, Vans Outfit

Vootrekkers kan lekker sing! #57 Afrikaners is plesierig

Afrikaners is plesierig | Afrikaners is plesierig, dit kan jy my glo, hulle hou van partytjies, en dan maak hulle so: eers draai die ou vroutjie en dan draai haar ou man, en hy vat om haar lyfie en dan draai hulle saam. Goeie nag, my ou vroutjie, goeie nag, my ou man! Oor 'n week 'n partytjie, en dan draai ons weer saam.