Droom dit. Beplan dit. Lééf dit!

Om deur 'n brander van die lewe plat geslaan te word, is maar deel van ons daaglikse lewensbestaan. Om op te staan na só brander; dit is 'n lewensstyl. 'n Keuse!
7 Pins1.2k Followers
Geloofsoë | Hebreërs 11:1 Om te glo is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.  Geloof en hoop kan daarom nie van mekaar losgemaak word nie. Wat is die resultaat van geloof en hoop? Dit is niks anders nie as volharding. Ons kan dit so voorstel: geloof + hoop = volharding! | www.myvolk.co.za

Geloofsoë | 2 Timoteus 1:7 "Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing." (1983 Vertaling) "Want God het ons nie ’n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing." (1953 Vertaling) | www.myvolk.co.za

Spreuke Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.

Geloofsoë | Om deur 'n brander van die lewe plat geslaan te word, is maar deel van ons daaglikse lewensbestaan. Om op te staan na só brander; dit is 'n lewensstyl. 'n Keuse! | www.myvolk.co.za

Geloofsoë | Om deur 'n brander van die lewe plat geslaan te word, is maar deel van ons daaglikse lewensbestaan. Om op te staan na só brander; dit is 'n lewensstyl. 'n Keuse! | www.myvolk.co.za

Geloofsoë | Kerf vir my 'n droomlewe uit - stap vir stap - deur geloofsoë! | www.myvolk.co.za

Geloofsoë | Kerf vir my 'n droomlewe uit - stap vir stap - deur geloofsoë! | www.myvolk.co.za

Geloofsoë |  Romeine 4:18 "Toe daar geen hoop meer was nie, het Abraham nog gehoop en geglo, en so die vader van baie nasies geword - Here, dankie dat ons hoop kan hê ten spyte van hoe ons omstandighede lyk of hoe dit logies of prakties vir die wêreld mag wees. Ek loof U dat ons elkeen ons hoop in U kan vestig, omdat U by magte is om enigiets te doen wat menslik onmoontlik is. Mag ons elkeen die geloof hê soos Abraham en vashou aan die prys wat U belowe het | www.myvolk.co.za

Fuel your faith with Christ Romans Against all hope, Abraham in hope believed and so became the father of many nations, just as it had been said to him, "So shall your offspring be.

Pinterest
Search