Afrikaanse Grappe

Humor is die neiging van veral kognitiewe ervarings uit te lok die lag en verskaf vermaak . Die term is afgelei van die humorale medisyne van die ou Grieke , wat geleer het dat die balans van vloeistowwe in die menslike liggaam, bekend as vog ( Latyns : humor, "liggaam vloeistof"), beheer die mens se gesondheid en emosie. Mense van alle ouderdomme en kulture reageer op humor.
20 Pins1.21k Followers
Wonderlike nuus!! Die Kook en Geniet word soos ek nou hier  praat in Zulu gedruk! Elke resep begin met...."Neem twee gesteelde hoenders..."

Twee mans kom uitgestap by die drankwinkel. Gert sê vir sy vriend: "Koos, jy moet die karwag ‘n 'tip' gee!" Koos: "O ja, amper vergeet ek." Koos draai sy venster af en sê vir die karwag: "Moenie direk in die son kyk nie, dis sleg vir jou oë."

Hulle wou 'n CSI Brakpan maak. Toe besef hulle dit gaan glad nie werk nie. Almal het dieselfde DNA en niemand het dental records nie.

Hi Jammer om te pla, ek het 'n vriend wat my nou net gebel het, hy sê hy het n rukkie terug al kaartjies gekoop vir die naweek se Bulle-teen-die-Lions-game-op-Loftus, maar hy het skoon vergeet dis saterdag sy troudag!!!! Nou wil hy weet of enige iemand dalk belangstel om in sy plek te gaan trou?

Ek't nuwe masjien by gym probeer! Kon net 'n halfuur uithou toes ek naar, maar hy't nou vir jou alles..Kit-Kat, Jelly Tots, Simba chips, Bar One, Muffins!!!

Man sê vir sy vrou: “As ek eendag sterf moet jy asb al my goed verkoop!” “Hoekom?” vra sy vrou. “Ek wil tog nie hê 'n poephol moet my goed gebruik nie.” sê hy. Sy antwoord: “Nou wat laat jou dink dat ek weer met 'n poephol sal trou?”

Koffie maak ‘n mens definitief aggressief!!!  Ek het gisteraand 12 dubbel brannewyne  gedrink en my vrou net twee koffie's. Jy  moes sien hoe bedonnerd was sy !!!!.

'n Vriend vra nou die dag vir my of hy een aand kan kom crash op my couch. Toe moes ek vir hom verduidelik dat ek nou getroud is en dit is waar ek nou slaap.

Stap so in die straat af en sien 'n boemelaar gras eet van die hongerte. Voel verskriklik skuldig en nooi hom na my huistoe. Hy vra toe of hy sy familie mag saambring. "Nee, ongelukkig nie, my gras is nog nie só lank nie", antwoord ek.

Hoe weet jy 'n vrou gaan iets intillegent se? As sy begin met die woorde "MY MAN HET GESê...."

Pinterest
Search