100 Boeke om te Lees

No two persons ever read the same book. "Literature adds to reality, it does not simply describe it. It enriches the necessary competencies that daily life requires and provides; and in this respect, it irrigates the deserts that our lives have already become." - C.S. Lewis
9 Pins1.18k Followers
100 Afrikaanse Boeke om te lees |  Die storie van Raka, as ek reg onthou, gaan oor reaksie op verandering, of dan meer spesifiek, die gewoond raak aan die vreemde en aanvanklik onaanvaarbare. Raka maak sy intog met ’n vreemde dans uit sy land en lê dan sy geskenke voor die vroue neer: ‘n jong bokkie en vrugte en neute en soet riet. Die vroue laat lê die geskenke en keer terug na hulle kraal, maar binne-in hulle roer ‘n vreemde begeerte en lus… Die volgende dag het die kinders hom gewaar.

100 Afrikaanse Boeke om te lees | Die storie gryp mens van die eerste bladsy af en is net mooi nêrens vervelig nie. Kortliks gaan dit oor die tydperk in Suid-Wes (nou Namibië) toe die goewerneur-generaal in Windhoek ‘n bevel gegee het dat alle Britse en Suid-Afrikaanse burgers in Duitswes onmiddellik uitgesit moes word en terugkeer na hulle geboorteland toe.

100 Afrikaanse Boeke om te lees | Dis ek, Anna is 'n gefiksionaliseerde outo-biografiese roman, probleemboek en traumaverhaal geskryf deur Anchien Troskie, onder die skuilnaam Elbie Lötter. Die boek handel oor die seksuele molestering van Anna Bruwer deur haar stiefpa oor agt jaar, wat 'n sinspeling is op Troskie se pynlike grootwordjare en swye. Die fiktiewe Anna is in hierdie boek in 1968 gebore. Op 34-jarige ouderdom het Troskie besluit om haar storie neer te pen.

In die mond van die wolf

In die mond van die wolf

100 Afrikaanse Boeke om te lees | Annelie Botes se nuwe roman, Thula-thula, waarin sy nie doekies omdraai oor bloedskande nie, is nie vir sensitiewe lesers nie. In die verhaal ondersoek sy die dinamika in ‘n gesin waar ‘n pa sy dogter verkrag en sodomiseer en die ma ondoeltreffend optree. Die leser ontmoet Gertruida Strydom ná die begrafnis van haar ouers, Abel en Susarah, wanneer sy ‘n groen toegang-verbode-bord by die hek van hul plaas, Kiepersolkloof, opsit. En vir die volgende vier dae

100 Afrikaanse Boeke om te lees | Hierdie epos verhaal die ondergang van 'n gemeenskap in landelike Afrika. Die vrede van die samelewing word versteur as 'n vreemde primaat aankom. Sy sensualiteit bekoor die vroue, sy stuitige speelsheid lok die kinders en sy brute krag imponeer die mans. Van Wyk Louw wou geen illustrasie van Raka laat afdruk nie, want dit sou te dierlik, dalk potsierlik wees om aan die eise van aantreklikheid vir die mense te voldoen. Die buiteblad van die skooluitgawe het

100 Afrikaanse Boeke om te lees | Die Bybel is die "heilige boek" van die Christene. Die Bybel bevat 3 verskillende versamelings boeke: Die Ou Testament, ook die Hebreeuse Bybel genoem. Dit is geskryf gedurende die eeue heen en dit bestaan oorspronklik vir die grootste deel in Hebreeus met enkele Aramese paragrawe. Die Apokriewe boeke, boeke buiten die kanon van Nicea. Die Nuwe Testament, geskryf gedurende die tweede helfte van die eerste eeu na Christus, in moderne Grieks (koinè-Grieks).

100 Afrikaanse Boeke om te lees | Have a Little Faith is 'n 2009 nie-fiksie boek deur Mitch Albom , skrywer van die vorige werke wat insluit Tuesdays with Morrie en The five people you meet in heaven. Dit is gebaseer op twee afsonderlike stelle van gesprekke wat plaasgevind het tussen die skrywer en die lede van die geestelikes : 'n rabbi in 'n relatief welvarende deel van New Jersey, en 'n Protestantse predikant in 'n baie swak gedeelte van Detroit, Michigan.

More ideas
Colossians 1:17 -  HE holds all things together!!   Laminin - the glycoprotein that holds together every cell in your body. Notice anything about its shape?   Go to youtube and look up this with Louie Giglio!  AMAZING!

Sagteband, sakpas Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Bybel.

Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning (Afrikaans Edition) - Kindle edition by Jaco Hough-Coetzee, Elanie Kruger. Literature & Fiction Kindle eBooks @ Amazon.com.

Pinterest
Search