Kondensmelk-Suurlemoen Tert
Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek
FRIDGE TART ALA JENNIFER
AARBEI YOGURT POEDING
Koejawelglase
Huisgenoot
Recipe Hen
Search Results for “Kersfees poeding” – Kreatiewe Kos Idees
Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.
Delicious and Super Easy Coffee Creamer Tart
A Cremora tart or coffee creamer tart is one of our favorites down here in South Africa. It’s a really smooth, sweet and absolutely delicious fridge tart that will leave you wanting seconds. I’ve made this on a number of occasions and everyone always loves it. Apparently some people struggle…
Pineapple fridge tart
Yskas Kondensmelktert
Maak kors van Tenniskoekies, fynner gerol en gemeng met 4 E gesmelte margarine. Druk vas in diep tertbak. Vulsel; In groot kastrol: 1 blikkie kondensmelk en 4 blikkies water, 1 E rondvol botter, en knippie sout. Meng in groot beker: 3 E maizena, 1 1/2 E koekmeel, 1 1/2 E vlapoeier, 3 eiergele en