Kaaskoek in 4 minute ! * 1 liter jogurt van jou keuse * 1 blikkie kondensmelk * tenniskoekies en gesmelte botter om to meng Metode : Krummel die koekies onder in 'n bak. Meng die jogurt en kondensmelk. Gooi die mengsel op die koekies in die bak. Sit in die mikrogolf vir 4 minute in siedaar! Haal die kaaskoek uit die mikrogolf en sit in die yskas totdat dit lekker koud is en geniet !

Pinterest
Search