Karamel-melktert
’n Wenresep van die YOU-leser Shanleigh House.
Pynappel kaaskoek
Sit hierdie voor as ’n nagereg of as ’n soetding by ’n spesiale geleentheid.
Maklike tunatert
Dit gaan jou minder as 'n uur neem om hierdie gereg voor te berei en te bak.
Maklike tunatert
Dit gaan jou minder as 'n uur neem om hierdie gereg voor te berei en te bak.
Braaipastei
Moeg vir braaibroodjies? Probeer dan gerus hierdie braaipasteie!
Eierlose-sjokolade-en-koffiekoek
Adriaan Wessels van Krugersdorp het hierdie resep met ons gedeel.
Karamelkoekies
Hierdie kondensmelkkoekies wat met ’n karamelvulsel aanmekaargeplak word, is so lekker, jy sal dit dalk nie wil deel nie
Rolo-kolwyntjies
Jy kan ook die Rolo-stukkies binne-in elke kolwyntjie druk voor jy dit bak.
5-minute-sjokoladepoeding
Makliker kry jy nie. Nee, dié poeding kry nie eens bakpoeier in nie!
Banting-resep: Vispastei
Snoek gee aan hierdie banting-vispastei sy heerlike geur.
Sjokolade-melktert
Ons het ’n bietjie sjokolade by ’n ou gunsteling gevoeg en met hierdie wenner vorendag gekom.
Appelkaaskoek
Toe ons hierdie koek by Huisgenoot getoets het was die proeërs gaande daaroor.
Sjokolade-vulkane
Hierdie poedings is lig en sponserig aan die buitekant, maar wanneer jy ’n lepel vol skep, loop sjokolade uit soos lava. Sit dit warm uit die oond voor.
Wortelkoek
Dis die volmaakte tuisgemaakte wortelkoek dié: geurig en vogtig sonder dat dit papperig is.
Spek-en-kaasbrood
Gebruik sommer winkeldeeg om hierdie brood te maak.
Warm botterskorsie-en-lensieslaai
Warm botterskorsie-en-lensieslaai