Recipies

Collection by Ornelia Greeff

21 
Pins
Ornelia Greeff
Oh thank you Lord, no kneading!

Oh thank you Lord, no kneading!

Vleispasteitjies

Vleispasteitjies

Quick Milk Tart Cookie Cups! Adding this to the list of treats I should try one day.

MILK TART COOKIE CUPS

Nothing beats milk tart and this recipe puts a spin on the South African favourite. Try these milk tart cookie cups for the ultimate treat.

Uit die Huisgenoot kombuis: Konfyttertjies

Konfyttertjies

Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak.

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Sangeres Karlien van Jaarsveld deel haar resep vir 'n heerlike tuna-en-tjips-tert met ons.

Tuna-en-tjips-tert

Sangeres Karlien van Jaarsveld deel haar resep vir 'n heerlike tuna-en-tjips-tert met ons.