Afr inspirasie

Collection by Orna Van der Merwe • Last updated 20 hours ago

243 
Pins
 • 
16 
Followers

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Tyd is gratis, maar dit is prysloos. As jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie. Words To Live By Quotes, Home Quotes And Sayings, Wise Words, Fine Quotes, Funeral Poems, Afrikaanse Quotes, Inspirational Verses, Special Quotes, Pretty Words

Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie, maar jy kan dit spandeer. As jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit ni...

My vraag aan jou is: "Waar is jy op hiérdie pad? Is jy nog in Jerusalem, besig… Wise Quotes, Words Quotes, Wise Words, Inspirational Quotes, Sayings, Motivational, Christian Friendship Quotes, Christian Quotes, Bible Qoutes

God kies nie die bekwames nie, Hy bekwaam die wat Hy kies

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - God kies nie die bekwames nie. Hy bekwaam die wat Hy kies.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die woorde uit jou mond wys hoe jou hart aan die b. Prayer Verses, Bible Verses Quotes, Sign Quotes, Wisdom Quotes, Words Quotes, Wise Words, Quotes To Live By, Me Quotes, Daily Quotes

Die woorde uit jou mond wys hoe jou hart aan die binnekant lyk

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die woorde uit jou mond wys hoe jou hart aan die b...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Leef vandag so dat jy more mooi… Simple Quotes, Love Me Quotes, All Quotes, Wisdom Quotes, Life Quotes, God Quotes About Life, Afrikaanse Quotes, Inspirational Qoutes, Motivational

Leef vandag so dat jy more mooi herinneringe kan he

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Leef vandag so dat jy more mooi herinneringe kan h...

Dit maak nie saak waar jy bly,jou posisie is of hoe goed jy opgelei is nie. As jy die soort mens is wat ander goed laat voel oor hulle self is jy n wenner Life Lesson Quotes, Life Lessons, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Goeie More, Inspirational Qoutes, Word 2, Morning Prayers, Quotes About Strength

Dit maak nie saak waar jy bly,jou posisie is of hoe goed jy opgelei is nie. As jy die soort mens is wat ander goed laat voel oor hulle self is jy 'n wenner

13173869_1160680923982676_2561194478303816608_n True Quotes, Best Quotes, Afrikaanse Quotes, Simply Life, Godly Woman, Staying Positive, Tattoo Quotes, Inspirational Quotes, Advice

Aanhalings

Loer onder in die galery vir die aanhalings