When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Travel To:

Collection by Anja

13 
Pins
Anja
Safari vacation in Kruger National Park, South Africa. Kruger National Park, National Parks, Places To Travel, Places To See, South Afrika, Parque Natural, Tanzania, Travel Advisory, Cape Town

Getting to Kruger - Kruger National Park - Travel Advisory...

There are two ways of getting to Kruger National Park: By Air or by Road. Siyabona Africa can book your airline flight into Hoedspruit Airport or Kruger

  Places To Travel, Places To Visit, Travel Stuff, River Mouth, Tent Living, Mountain Cottage, South Africa, Beautiful Places, National Parks

Het jy al van dié SANPark-skatte gehoor? - LekkeSlaap Blog

Moenie soos die jonger, oningeligte ek die fout maak en dink dat ’n SANParke-vakansie altyd uit ’n vaal-bruin grasdakrondawel of ’n geelgras-kampeerplek onder ’n boom in die Krugerwildtuin of Kalahari bestaan nie! Alhoewel dié tipe vakansies hulle eie bekoring het, is daar soveel meer SANParke-opsies met verskillende landskappe en interessante bestemmings om te verken. SANParke, […]

LekkeSlaap het net die antwoord op jou wegbreekwense ─ ’n bekostigbare glanskamp-ervaring in die natuur waar jy nie gerief hoef prys te gee nie. Bucket List Destinations, Travel Destinations, South African Holidays, Safari, Tent Living, Die Antwoord, Namibia, Cape Town South Africa, Roadtrip

Salig en sakpas: 15 Glanskampe

Huis, paleis, glanskamp reg oor die land! Knyp ’n bietjie tyd af en kies koers na ’n plek sonder WiFi en daardie alewige Zoom-vergaderings ─ daar waar niks en niemand jou gaan kan pla nie. Hier by LekkeSlaap het ons net die antwoord op jou moeë stadsiel ─ ’n bekostigbare glanskamp-ervaring in die natuur waar […]

  South African Holidays, Africa Travel, Places To Visit, Explore, Road Trips, Cabins, Travel Ideas, Blog, Rooms

5 Bekoorlike Houerhuise Vir ’n Buite-Die-Boks-Wegbreek - LekkeSlaap Blog

Ons kuier altyd lekker in ons huisie-by-die-see, span rustig in die Bosveld uit, of geniet die stilte van die Karoo, maar somtyds is dit goed om ’n bietjie uit jou gemaksone te klim en nuwe avonture aan te pak. LekkeSlaap is altyd op soek na nuwe wegbreekmodes, en hier is ’n nuwe gier wat begin […]

’n Romantiese wegbreek in die berge omring deur vars lug en onvergeetlike natuurskoon kan wonders vir enige verhouding verrig en ons dink jy en jou geliefde moet ná die nasionale inperking na die berge ontsnap! Africa Travel, South Africa, Places To Visit, Fireplaces, Road Trips, Holiday Ideas, Destinations, Mountains, Fireplace Set

11 romantiese wegbreke in die berge

Soos gesien op Maroela Media ’n Romantiese wegbreek in die berge omring deur vars lug en onvergeetlike natuurskoon kan wonders vir enige verhouding verrig. Waarom dan nie ’n bietjie tyd afknyp om saam met jou geliefde na die berge te ontsnap nie! LekkeSlaap het na elf afgeleë plekke in die berge reg oor die land […]

  Sa Tourism, Zimbabwe, Countries Of The World, Road Trips, South Africa, Travel Destinations, Places To Visit, Vacation, Tips

8 Heerlike Houtvuur-warmbaddens in die Wes-Kaap - LekkeSlaap Blog

Verbeel jou ’n vuur word in jou plonspoel aangesteek ─ ja, jy het reg gehoor! Vergeet van gewone borrelbaddens, houtvuur-warmbaddens is vinnig besig om een van die mees gewilde en unieke geriewe by wegbreekplekke te word. Wie sou ooit kon droom dat water en vuur so goed saamwerk? LekkeSlaap het die Wes-Kaap deursoek vir ons […]

  Come And See, My Land, Africa Travel, South Africa, Destinations, Places To Visit, Mountains, Country, Do Your Thing

11 romantiese wegbreke in die berge

Soos gesien op Maroela Media ’n Romantiese wegbreek in die berge omring deur vars lug en onvergeetlike natuurskoon kan wonders vir enige verhouding verrig. Waarom dan nie ’n bietjie tyd afknyp om saam met jou geliefde na die berge te ontsnap nie! LekkeSlaap het na elf afgeleë plekke in die berge reg oor die land […]

Is jy lus vir 'n unieke wegbreek? Dié verblyf is 'n opgeknapte wynkelder wat ideaal is vir 'n gesinswegbreek en bied 'n asemrowende uitsig op die Langeberge en wingerde. South African Holidays, Container Homes, Small Houses, Wine Cellar, Places To Visit, Drink, Outdoor Decor, Travel, Ideas

Cellar1947 | LekkeSlaap

Cellar1947- Selfsorg akkommodasie in Robertson Veilige aanlyn betaling!

Die lewe kan darem maar salig wees met 'n vuurtjie, 'n uitsig en 'n swembadjie. Eco Pods, Farm Cottage, Holiday Accommodation, Holiday Destinations, Weekend Getaways, Trout, To Go, Places To Visit, Patio

Dwarsberg Trout Hideaway

Dwarsberg Trout Hideaway is in Rawsonville op die R444. Dit skuil in die berge en word omring deur wingerd en wynplase en bied verblyf aan kampeerders, bergfietsryers, drawwers, 4x4-entoesiaste, voëlkykers en dié wat van vlieghengel hou.Die verblyf beskik oor 3 pod-huise, 4 selfsorg-chalets en 11 kampeerplekke aan die oewer van die Holslootrivier. Die 3 pod-huise, bekend as Dragonfly Water Suite, Mayfly Air Suite en Wallis Simpson Fire Suite het elkeen 2 en suite-slaapkamers en 'n…

Are you heading to the other-worldly stark desert landscape of the /Ai/Ais- Richtersveld National Park? Here are 10 Amazing things to do in Richtersveld. Stuff To Do, Things To Do, Weekend Getaways, Glamping, Mother Nature, South Africa, National Parks, Landscape, Amazing Things

8 Magnificent Glamping Spots in SA

Find luxury and style in the middle of Mother Nature by visiting these top luxurious glamping destinations across South Africa.

’n Wilde wittebrood by Ngama Tented Safari Lodge in Hoedspruit. Tent Living, Honeymoon Places, Honeymoon Planning, South Africa, Safari, How To Plan, Blog, Travel, Viajes

‘n Wilde wittebrood - LekkeSlaap Blog

Droom jy van ‘n wittebrood waar julle omring is deur die pragtige bosveld? ‘n Plek waar jy gedurende die dag op wildritte kan gaan of met ‘n lugballon oor die vlaktes kan sweef? ‘n Lodge wat in die aand soos ‘n sprokiesplek lyk, verlig deur laterns en kerse? ‘n Intieme wegbreek in die wildernis? Ngama […]

  Zimbabwe, Blog, Travel, Rice, Viajes, Blogging, Destinations, Traveling, Trips

Luukse reis in ’n tent-paleis! - LekkeSlaap Blog

Die woorde “luuks” en “kamp” kom nie gereeld saam in ’n sin voor nie, en mag dalk vir die meeste Suid-Afrikaners onmoontlik klink, maar tog ís dit moontlik en word dit al hoe meer van ’n gesogte manier van vakansie hou. Glanskamp is ’n manier om luukse reis (dink 5-ster-hotelle) en die intieme atmosfeer van […]

  Travel, Planets, Africa, Viajes, Destinations, Traveling, Trips

10 Prentjiemooi plekke in SA - LekkeSlaap Blog

Suid-Afrikaners is bederf met een van die mooiste lande op die blou planeet, al wat jy hoef te doen is om in jou kar te klim en te ry. Dit maak nie saak in watter rigting jy ry nie, jy sál by ’n asemrowende bestemming uitkom. Dit is baie moeilik om net ’n paar mooi […]