Groot maat maaltye

Collection by Susan Oosthuizen

7 
Pins
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: GROOTMAAT NAGEREGTE

GROOTMAAT NAGEREGTE

Riglyne vir grootmaat nagereg Roomys alleen – 9 mense per liter - 5 liter vir 50mense Roomys saam met ander nagereg – 12 per liter - 3 liter vir 50 mense Vla – 20 mense per liter - 2.5 liter vir 50 mense Vrugteslaai – 7 mense per liter - 6 liter vir 50 mense Koekstriuf – 6 mense per liter - 8 liter vir 50 mense Jelliepoeier – 60 mense per kg - 800g vir 50 mense Jellie – 10 mense per liter - 5 liter vir 50 mense…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Grootmaat Resepte

OROS POEDING

OROS POEDING http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/oros-poeding.html Bestanddele: (50mense) 3 blikkies Idealmelk 5 desertl gelatien (opgelos in koue water en so ‘n paar sek in mikkie tot gesmelt) 5 koppies suiker 2 1/2 koppies kookwater 1.5 liter oros Metode: Laat die Ideal melk oornag in die yskas om te verkil. Los suiker in kookwater op. Voeg gelatien by. Gooi die oros by die stroopmengsel. Sit in yskas om af te koel maar dit moet nie stol nie – Klits nou die ideal…

Grootmaat vleispasteitjies

VLEISPASTEITJIES / SOUTTERTJIES

CORNIESE PASTEITJIES 500g aartappels, blokkies wortels 500g sagte vleis, in dobbelsteentjies gesny 1 medium ui - grofgekap 10ml sout 1ml peper 10ml asyn 5ml suiker 500g meelblom 250g botter (275 ml) yswater Metode: Skil die aartappels en wortels dun en sny in dobbelsteentjies. Meng met die vleis en ui en voeg sout en peper,asyn en suiker by.Maak gaar op stoof of in drukkooker en sorg dat dit nie te droog is nie. Laat afkoel. Berei `n borstertdeeg van die meelblom, botter, sout en yswater…

GROOTMAAT MAALTYE

GROOTMAAT MAALTYE

WENKE IN GROOTMAAT VJs Guest House 26 Persone> Rys kan jy werk op 6-8 persone per rou koppie rys werk = dit sal sou ongeveer 125 gm gaar rys gee. Groente mengsel kan jy uitwerk op 200- 250 g rou per persoon. Dus sal die persoon 350g - 400 g per bord kry en dis genoeg!! Jou bacon kan jy uitwerk op 60 g/p persoon! Ek is 'n restuarant eienaar vir 15 jaar. Het ook 'n funksielokaal. VJs - uitenhage WENKE VIR GROOTMAATRESEPTE Vla: 1 liter is genoeg vir 10 persone (100ml vlapoeier + 6 e suiker per…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: GROOTMAAT MAALTYE