Afrikaans

Nero come la notte dolce come l'amore caldo come l'inferno: emozione

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

So mooi!

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

"Mag jy altyd weet hoe om die mooi in jou lewe te sien" - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Afrikaans

"Mag jy altyd weet hoe om die mooi in jou lewe te sien" - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB]

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

"Soms bevind jy jouself in die middel van nêrens.en soms in die middel van nêrens vind jy jouself" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede


More ideas
Pinterest
Search