Idees en Inspirasie!

6 Pins
 6y
Collection by
a blue background with the words xhosa and setswana video's
Xhosa en Setswana video's vir derdetaalleerders - Onnies Online
Baie skole moet deesdae ‘n derde taal aanbied. Die hulpmiddels is ook maar aan die skraal kant vir ons Afrika-tale. Ek het hierdie playlist op YouTube gemaak om al die Xhosa-video’s wat ek kon kry bymekaar te sit. Daar is ook ‘n paar in Setswana.
a blue background with the words 5 redes warom'n skool en webbusite mot he
5 redes waarom ‘n skool ‘n webtuiste moet hê - Onnies Online
In ‘n onlangse studie het 45% van internetgebruikers in Suid-Afrika aangedui dat hulle gedurende die laaste 30 dae die internet gebruik het om inligting oor ‘n diens of produk te soek. Met 28.66 miljoen internetgebruikers in Suid-Afrika, funksioneer jou … Continued

a blue background with the words werke vir jou volgende onderhoud
Wenke vir jou volgende onderhoud - Onnies Online
Is jy onlangs ingeroep vir ‘n onderhoud? Nie seker wat om te verwag nie? Nie almal van ons is goed daarmee om op ons tone te dink wanneer daar ‘n paneel is wat besig is om vir … Continued
Een ding wat alle onderwysers haat is definitief om toesig te hou gedurende eksamens! Dis seker die verveligste ding ooit en dis só ‘n mors van tyd!   Vir die verdwaalde ouer wat hulself op die verkeerde blog bevind, … Continued Hoe, Dink, Vra, Haar, Classroom
Hoe om jouself tydens eksamentoesig besig te hou - Onnies Online
Een ding wat alle onderwysers haat is definitief om toesig te hou gedurende eksamens! Dis seker die verveligste ding ooit en dis só ‘n mors van tyd! Vir die verdwaalde ouer wat hulself op die verkeerde blog bevind, … Continued