Doppies

Collection by Odia Smit

11 
Pins
Odia Smit
Groot Verskeidenheid Soet en Sout Tert Doppies, met Vulsels - resepte vir net wat jou hart begeer.

DOPPIES & VULSELS VIR KLEIN TERTJIES

APPELTERTJIES APPELTERTJIES 2 rooi appels 4 E suiker 2 E heuning 6 E water METODE: Sny appels middeldeur Sit appel met snykant na onder en sny dun skyfies Plaas in kastrol saam met res van...

Tertdoppies

Tertdoppies

Vlatertjies - van Watertandresepte vir oud en jonk

KLEIN TERTJIES SOET

APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...

Tertdoppies

Tertdoppies

SOET DOPPIES  TANNIE RIET SE SOET DOPPIES 2 ½ k meel  1 t bakpoeier  2 eiers  125g botter Sout  ½ k suiker SO MAAK MENS: Meng meel, bakpoeier en sout.  Vryf botter in.  Klits eiers en suiker.  Maak aan. Rol uit jou deeg druk uit en gebruik jou drukkertjie om dit in die kolwyntjie pannetjie mooi teen die kante te druk. Druk met ‘n vurk gaatjies in die deeg. Bron: Annamarie Smit (Tannie Riet is Annamarie se Moeder) NOTA: Rol die deeg tussen plastiek uit.  Dan krimp die deeg nie so baie nie.

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte. - PYNAPPEL VULSEL - CREMORA VULSEL - LEMON CURD... - DADEL VULSEL - KONDENSMELK VULSEL - MELKTERT VULSEL TERT DOPPIES RESEP +- 100 doppies Dit is die een wat ek gebruik: 3 koppies meelblom 2 eiers 2 Teelepels bakpoeier 250 gram margarien 1/2 koppie melk knippie sout Metode: 1. Meng met a mes droe bestandele. 2. Meng margarien in meel. 3. Klits eiers en melk saam meng by droe bestandele. Moet nie knie nie. Meng met mes. 4. Rol uit. 5. Druk met…

In en om die huis: Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte