Graad R sonder werkskaarte

Collection by Oasis Club

12 
Pins
 • 
71 
Followers
Oasis Club
Onthou om soveel as moontlik sintuie in te span by aktiwiteite. Kleuters leer as hulle beweeg. Om

Konkrete leer

Snuffel gerus hier vir idees, raaad,en pret, asook ons produkte en dienste.

Die kind bou 'n legkaart wat 'n storie vertel. Of pak 'n storie in die regte volgorde. Watter prentjie was eerste? Wat was tweede? Onthou om die posisie name te gebruik. Tweed, Om, Words

Posisie

Snuffel gerus hier vir idees, raaad,en pret, asook ons produkte en dienste.

Bou 'n toring met die blokkies aan die regterkant. Maak seker jou kleure is dieselfde (die blokke en krale). Ice Cube Trays

Patrone

Snuffel gerus hier vir idees, raaad,en pret, asook ons produkte en dienste.

Op die een tafel is 'n legkaart wat handel oor vorm herkenning. Op die ander tafel is blokke. Bou die legkaart en probeer die blokke aan die regterkant pas by die legkaart aan die ander kant. 3 D, Kindergarten, Kindergartens, Preschool, Kindergarten Center Management, Kid Garden, Kinder Garden

2 D en 3 D

Snuffel gerus hier vir idees, raaad,en pret, asook ons produkte en dienste.

Tel van 1 tot 10 deur tellers in eier houertjies te pak. Ons oefen so die fyn spiere ook. Ice Cube Trays, 9 And 10, Van, Vans

Eier houer somme

Snuffel gerus hier vir idees, raaad,en pret, asook ons produkte en dienste.

Pak stokke om 'n skrifpatroon te vorm. Onthou om links te begin en na regs te beweeg. Educational Supply Store, Fat Cats, Cool Baby Stuff, Non Profit, Cool Kids, Beach Mat, Om, Outdoor Blanket, Learning

Skrif patrone

Graad R sonder werkskaarte. 7.7K likes. Unieke werkswinkels gefokus op onnies en ouers. Ons leer jou om graad R aan te pak (of aan te bied) op 'n...

Pinterest