Lees

Collection by Nicolene Van Tonder

16 
Pins
 • 
30 
Followers
Nicolene Van Tonder
24 Hour/ 24 Uur High quality colourful laminated posters for easy and fun learning! Available in English or Afrikaans

24 Hour

24 Hour/ 24 Uur High quality colourful laminated posters for easy and fun learning! Available in English or Afrikaans

Afrikaanse klanke

WordPress.com

Klik op die skakels onder die prente vir nog voorbeelde. Ek het onlangs hierdie "stilspeletjie" herontdek. Dit is eenvoudig om op te stel en is 'n handige huiswerk hulpmiddel - veral as Ma en Pa gou iets anders moet doen. Ek maak my raamwerk gewoonlik op MS Powerpoint - bloot omdat ek die prentjies makliker…

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, Flitskaarte

Alfabet Flitskaarte Verniet! • KraftiMama

Nou dat die Alfabet klaar is wou ek net graag ‘n Plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as A3 of A4. Print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel van die groen lyne om flitskaarte te maak. Onthou om te deel!!! Kliek op die prentjie […]

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees.Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees.Daar is ook 'n eenvoudige "rebus" storie waar die kind die prentjie moet "lees"Geniet dit!

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...

Free printable alphabet (Afrikaans)

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in n woord. Byvoorbeeld boek het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met scaffoldingIn die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, son, net, lig, wiel, sap, rok, kat, peer, veer)- 1 le kaart- TuisprogramMaak so:Die kind bou die woord met tellers.

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in 'n woord. Byvoorbeeld "boek" het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met "scaffolding"In die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, s...

Dubbelklanke Boek 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Dubbelklanke Boek 1 [PDF] Sluit A4 Klankfamilie leeskaart in. - 27 Bladsye Sluit dubbelklanke in: aa, ee, oo, uu Woordfamilies: Lees die woorde Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Sorteer woorde volgens klanke Bou eie woorde en teken 'n bypassende prent Ouditiiewe diskriminasie: Sê die prent se naam. Luister na die middelklank. Vul die klank in vir die prent

Gratis&Verniet | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

BEGIN MET HIERDIE GRATIS AANLYN KURSUS In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind wat jy nodig het om dadelik met tuisonderwys te kan wegspring. Vind onder andere uit: Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is Wat al die voor- en nadele van elkeen van die matriekroetes is Hoe om jou kind […]

Teacha! Die aanlynwinkel vir Suid-Afrikaanse onnies, deur Suid-Afrikaanse onnies. Teacha – die aanlyn-markplek – vir Suid-Afrikaanse onderwyserhulpmiddels het gedurende die laaste paar maande baie begin groei. Meer as 15 onnies verkoop nou al meer as 320 hulpmiddels en duisende … Continued

Verkoop jou hulpmiddels aanlyn! | Onnies Online

Verkoop jou hulpmiddels aanlyn op TEACHA - die markplek vir Suid-Afrikaanse onderwysers.

So jy wil jou kind leer lees? Vergeet van die alfabet.Vind uit wat die geheim is van leessukses. #leerlees #afrikaans

Wil jy jou kind leer lees? Vergeet van die alfabet | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Leer klank! Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, gesels oor hoe mens jou kind leer lees. WENK: Mens begin nie by die alfabet nie!

12 tekens dat jou kind gereed is om te begin lees. Lees hier hoe jy te werk gaan om jou kind te leer lees as jy tuisskool.

Hoe leer ek my kind lees en skryf? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help.

Die tweede sprokie-program is hier! Dit is 'n MEGA pakket wat uit 52 bladsye propvol aktiwiteite bestaan: Taal-ekspressie, taalbegrip, fonologiese bewustheid en artikulasie word gedek! - Storie-vertelling: prente wat gemanipuleer kan word. - Twee generiese speletjies - Begripsvrae: speletjie met speelkaartjies - Ekspressie: beskrywings - Opeenvolging - Voorsetsels: op, in, onder, van die dak af, agter,

Afrikaans Drie Varkies Spraak- en Taal TerapieProgram 4-9 jariges

Die tweede sprokie-program is hier! Dit is 'n MEGA pakket wat uit 52 bladsye propvol aktiwiteite bestaan: Taal-ekspressie, taalbegrip, fonologiese bewustheid en artikulasie word gedek! - Storie-vertelling: prente wat gemanipuleer kan word. - Twee generiese speletjies - Begripsvrae: speletjie met ...

Wil jy jou kind leer lees? Vergeet van die alfabet | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Leer klank! Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, gesels oor hoe mens jou kind leer lees. WENK: Mens begin nie by die alfabet nie!

Wil jy jou kind leer lees? Vergeet van die alfabet | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Wil jy jou kind leer lees? Vergeet van die alfabet | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Leer klank! Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, gesels oor hoe mens jou kind leer lees. WENK: Mens begin nie by die alfabet nie!

Kyk mamma, ek leer lees en skryf (pdf)

Kyk mamma, ek leer lees en skryf (pdf)

Leer jou kind lees en skryf 'n Opvoedkundige leer lees en skryf oefening boek wat kinders help in die grondslag fase van leer lees en skryf. “Kyk mamma, ek leer lees en skryf” is saamgestel vir tuis gebruik, sowel as in die klaskamer. Dit kan gebruik word as 'n hulpmiddel, 'n Graad R of Graad 1 kurrikulum boek en ook as 'n hersiening boek. Elke oefening is met die hand ontwerp en later oorgesit na digitaal. Die letters is soortgelyk aan die eenvoudigste handgeskrewe simbole. Dit is goed…