When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

geloof

Collection by Nooi25

9 
Pins
Dink daaraan.... Rut was gelei na die land waar sy vir Boas ontmoet het. Jy sal die regte mense ontmoet en die regte dinge sal gebeur op die regte tyd en plek, as jy dit in die Here se hande oorlaat. God bly in beheer. Dit is wanneer ons dinge probeer forseer wanneer die gemors begin. Bible Quotes, Me Quotes, Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Morning Prayers, Prayer Board, God First, Training Courses, Counseling

Home

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Wanneer jy bid, word jou gebede gehoor deur dieselfde lewende God wat die gebede verhoor het van Moses wat gevra het vir water in die woestyn. Die God wat vir Abraham en sy onvrugbare vrou 'n seun gegee het en vir Josef tweede in bevel gemaak het na hy 'n slaaf was. Jy dien 'n God wat die Messias gewek het in 'n maagd se moederskoot! Absoluut niks is vir God onmoontlik nie. Hou  aan bid en glo daar sal vir jou ook 'n uitkoms wees. Prayer Quotes, Bible Verses Quotes, Counselling Training, Afrikaans Quotes, Training Courses, Counseling, Prayers, Religion, Wisdom

Home

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Ek is sterker, omdat ek geen ander keuse gehad het as om aan te beweeg nie. Ek is wyser oor al die slegte keuses wat ek al gemaak het. Ek is gelukkiger oor al die hartseer wat ek al beleef het. Ek het uit my verlede geleer en dit is slegs moontlik omdat die Here alles ten goede laat meewerk vir die wat Hom lief het. Afrikaanse Quotes, Special Words, Christian Inspiration, Bible Verses, Scriptures, Positive Thoughts, Worship, Encouragement, Positivity

Ek is sterker, omdat ek geen ander keuse gehad het as om aan te beweeg nie. Ek is wyser oor al die slegte keuses wat ek al gemaak het. Ek is gelukkiger oor al die hartseer wat ek al beleef het. Ek het uit my verlede geleer en dit is slegs moontlik omdat die Here alles ten goede laat meewerk vir die wat Hom lief het.