Uit Hemelhout is ons gesny, klein ou skippies ek & jy...met liefde is ons neergesit op golwe groot in 'n onbekende see, waar HY vir ons die rigting sal gee... #Afrikaans #MooiWoorde __Oorsprong onbekend__

Uit Hemelhout is ons gesny, klein ou skippies ek & jy.met liefde is ons neergesit op golwe groot in 'n onbekende see, waar HY vir ons die rigting sal gee.

Here,  vat my hand  as my lewe deurmekaar voel.. Here, hou my  asseblief geselskap  as ek eensaam voel

Here, vat my hand as my lewe deurmekaar voel. Here, hou my asseblief geselskap as ek eensaam voel

GEBED VIR ONS BOERE Dierbare Here God, ons kom lê elke  Boer en sy gesin neer by U voete  vandag. Hulle word vermoor, vermink  en verjaag van hul eie plase af.  Heer, sonder hierdie boere wat van  vroeg tot laat swoeg sal ons Land en  Volk geen voedsel hê nie. Magtige en  Wonderlike Vader ons pleit dat U sal  Ingryp, want Here slegs U is so Magtig.  Heer, wees elke Boer en sy gesin Genadig. Beskerm, Bewaar en Koester  hul teen U Boesem.  Ons vra dit slegs uit Genade Heer. AMEN

Here, vandag dra ons die land se boere aan U op. Die aarde is droog en die oes is min en al hul bekommernisse baie. Ons vra dat U die aarde sal seën met mildelike reën en opbrengs. Betoon asseblief U genade aan hierdie plaasgesinne, wat perfek afgemeet word vir elke dag se uitdagings. Ons vra dit in die naam van ons Koning Jesus Christus. Amen

Gebed vir my man

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 10 Gebede vir my man

Pinterest
Search