Resepte

Collection by Nonnie Lombaard

20 
Pins
2:00

Bacon Chicken Alfredo Lasagna Roll Recipe by Tasty

·
378 reviews
·

Here's what you need: bacon, butter, garlic, heavy cream, grated parmesan cheese, fresh parsley, salt, black pepper, rotisserie chicken, lasagna noodles, mozzarella cheese, spinach

Crunchy Taco Ring
1:47

Crunchy Taco Ring Recipe by Tasty

·
443 reviews
·

Here's what you need: olive oil, large white onion, red bell pepper, jalapeño, ground beef, taco seasoning, lime, flour tortillas, nonstick cooking oil spray, shredded cheddar cheese, tortilla chips, shredded monterey jack cheese, salsa

South African Peppermint Crisp Tart: An easy quick dessert that will have you scooping for more.

South African Peppermint Crisp Tart: An easy quick dessert that will have you scooping for more.

1 groot koek Bestanddele KOEK 500 ml (2 k) wortel, grof gerasper 187 ml (¾ k) sultanas 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 125 ml (1 klein houertjie) Purity-appel 60 ml (4 e) suurlemoensap skil van een suurlemoen, fyn geras¬per 500 ml (2 k) koekmeel 5 ml (1 t) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda knypie sout 10 ml (2 t) fyn kaneel 5 ml (1 t) gemengde speserye 4 eiers 250 ml (1 k) strooisuiker 187 ml (¾ k) olie 5 ml (1 t) vanielje VERSIERSEL 60 ml sagte botter 500 g (4 k) versiersuiker, gesif 125 ml…

Wortelkoek

Bederf jou mense met hierdie heerlike wortelkoek!

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Resep: Pampoenkoekies | Maroela Media

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Maak die tert vandag sodat dit die hele naweek kan hou!

Resep: Pepermenttert | Maroela Media

Maak die tert vandag sodat dit die hele naweek kan hou!

Maak 1 pakkie Tenniskoekies fyn en meng met 3 E gesmelte botter. Druk dit vas in 'n tertbak en ook langs die kante. Maak 2 pakkies aarbei jellie aan met 2 k kookwater, roer goed tot opgelos, hou eenkant. Klits 1 yskoue blikkie Ideal melk styf en voeg 1 blik kondensmelk by, dan die jellie, klits

Jogurt Tert

Vla-en-kondensmelk-tert

Vla-en-kondensmelktert

Hier is nóg ’n liplekker yskastert-idee.

Vla-en-kondensmelk-tert

Vla-en-kondensmelktert

Hier is nóg ’n liplekker yskastert-idee.