11. Saturday Chat | Saterdaggeselsie - O...
Seaside Cottage … This lovely seaside cottage is in Beach Road, Kleinmond, Western Cape, RSA. As jy op die stoepie van hierdie mooi huisie sit, kan jy die walvisse in die diepblou see dophou! Pieta Pieterse