Tuisskool

Collection by Martinette Nel

9 
Pins
 • 
53 
Followers
Martinette Nel
Janet Kieswetter, tuisskoolma van vyf meisiekinders, vertel van die paadjie wat sy en haar negejarige met disleksie stap. Lees gerus meer ... #disleksie #tuisonderwys #leerlees #afrikaans

Ek dink my kind het disleksie. Wat moet ek doen? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

’n Tuisskoolma van vyf meisiekinders se eerlike en waardevolle beskrywing van haar reis met haar negejarige se disleksie en leesprobleme.

Die voor- en nadele van elkeen van die 5 roetes om matriek te maak | Tuisskool | tuisskool in Afrikaans | oolfant.com

Matriek vir tuisskolers: die 7 moontlikhede in SA | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Die voor- en nadele van elkeen van die 5 roetes om matriek te maak | Tuisskool | tuisskool in Afrikaans | oolfant.com

Tuisonderwys is ontwerperonderwys, seg ek mos altyd. Want tuisonderwys beteken jy kan skool aanpas tot dit PRESIES by jou behoeftes pas. Die ooglopendste voorbeeld is dat ons tuisskolers buite seisoen kan gaan vakansie hou. En ek weet tuisskolers benut hierdie voordeel goed. #tuisskool #tuisonderwys #ontwerperonderwys #oolfant

"Dit voel of ons kroek" – só lyk ontwerper-onderwys mos | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Tuisonderwys is ontwerperonderwys, seg ek mos altyd. Want tuisonderwys beteken jy kan skool aanpas tot dit PRESIES by jou behoeftes pas. Die ooglopendste voorbeeld is dat ons tuisskolers buite seisoen kan gaan vakansie hou. En ek weet tuisskolers benut hierdie voordeel goed. #tuisskool #tuisonderwys #ontwerperonderwys #oolfant

Cambridge matriek. Doenbaar vir Afrikaanse tuisskolers? Raad en wenke van ’n Afrikaanse tuisskoler wat die Cambridge matriek suksesvol gedoen het.

Cambridge matriek - 10 vrae aan ’n Afrikaanse tuisskoler wat dit suksesvol gedoen het | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Cambridge matriek. Doenbaar vir Afrikaanse tuisskolers? Raad en wenke van ’n Afrikaanse tuisskoler wat die Cambridge matriek suksesvol gedoen het.

Twee spesiale aanbiedinge op oolfant kursusse | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Oolfant se aanlyn kursusse help jou om self ʼn lewenslange leerder te word, sodat jy jou kinders met gemak en sukses in lewenslange leerders kan omskep.

Tuisskoolma's het ondersteuning nodig. Sluit aan by ondersteuningsgroepe, maar moenie iemand anders se sitkamer-lewe met jou binnekamer-lewe vergelyk nie.

Laat sak jou Facebook-fasade (kry meer ondersteuning) | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Tuisskoolma's het ondersteuning nodig. Sluit aan by ondersteuningsgroepe, maar moenie iemand anders se sitkamer-lewe met jou binnekamer-lewe vergelyk nie.

Wat gebeur regtig in die sosiale lewe van tuisskolers? Hierdie artikel som die navorsing daaroor op. En nee, tuisskolers is NIE kluisenaars nie. #tuisskool #tuisonderwys #sosialisering

Die sosiale lewe van tuisskolers: is hulle kluisenaars? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Wat gebeur regtig in die sosiale lewe van tuisskolers? Hierdie artikel som die navorsing daaroor op. En nee, tuisskolers is NIE kluisenaars nie. #tuisskool #tuisonderwys #sosialisering

"Could Disrespect Cost Our Children for Eternity?" July 13 - Soul Survival

An attitude of disrespect is running rampant. Disrespect for cultural norms. Disrespect for the law. Disrespect for others. What are the eternal costs?