When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

afr resepte

Collection by Dominique

13 
Pins
40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…., 40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Fudge Recipes, Candy Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Pudding Recipes, Tuna Recipes, Baking Ideas

40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel…

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag d… South African Desserts, South African Recipes, South African Food, Kos, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Ma Baker

Tannie Lili se sjiffon vla koek

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek[...]

Vlatertjies - van Watertandresepte vir oud en jonk this! Tart Recipes, Egg Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Cooking Tips, Dinner Recipes, Portuguese Egg Tart

KLEIN TERTJIES SOET

APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...

raspberri cupcakes: The Ultimate Milo (Chocolate Malt) Cake Cookies Et Biscuits, Cake Cookies, Cupcake Cakes, Just Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes

Fridge tarts/yskaskoeke – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Fridge tarts/yskaskoeke written by kreatiewekosidees and kki4u

Food recipes from all over the world. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Chicken Recipes

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…

Dough Biltong and Cheese Muffins Savory Muffins, Cheese Muffins, Savory Snacks, Cheese Pies, Baking Muffins, Easy Snacks, South African Dishes, South African Recipes, Kos

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…