koekies

Collection by Nikkie Viviers

13 
Pins
 • 
13 
Followers
Nikkie Viviers
Soentjies (Kisses) - recipe in Afrikaans

Soentjies

Kinders is veral baie lief vir dié koekies wat so wil-wil smelt in jou mond

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Variety of South African old fashioned biscuit recipes

KOEKIES

Aarbeikonfyt-vensterkoekies Een van my gunsteling-koekies is Jolly Jammers. Dis maklik om te maak en proe nes dié wat ek as kind geëet het. (sowat 20 koekies) 400 g botter 200 g (385 ml)...

outydse soetkoekies. It's an South African sugar cookies

Outydse Soetkoekies

This site contains a recipe for Outydse Soetkoekies a truely South African style baked good.

Goue gemmerkoekies

Goue gemmerkoekies

Tussen die inskrywings vir ons eerste groot bakkompetisie (in 2011) was daar hope resepte vir gemmerkoekies, maar dié een het ons aandag getrek oor die kondensmelk in die deeg.

Een-twee-drie-botterkoekies Sekerlik die maklikste resep vir die smaaklikste botterkoekie denkbaar. Die resep word eentwee-drie genoem...

Een-twee-drie-botterkoekies

Een-twee-drie-botterkoekies Sekerlik die maklikste resep vir die smaaklikste botterkoekie denkbaar. Die resep word eentwee-drie genoem...

Generaal Smutskoekies - Bak en Brou

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Bestanddele vir doppies: 250 g botter 750 ml meelblom 250 ml suiker 10 ml bakpoeier 2 geklopte eiers knippie sout melk fyn appelkooskonfyt Bestanddele vir bolaag: 50 ml suiker 50 ml botter 2 geklitste eiers 50 ml koekmeel 5 ml b...