Afrikaans, Google Search, Prayer, Bible, Hope, Study, Faith, Inspirational

Moenie soos die wêreld  wees nie... #Afrikaans @InSySpore #self

Afrikaans, Bible Verses, Jesus, Inspirational Thoughts, Lord, Christian, Faith, Happy

Hope, Afrikaans, Glasses, Christianity, Jesus, Faith, Wisdom

Ons gebede het nie 'n vervaldatum nie en daarom weet ons nie wanneer God dit gaan beantwoord nie. So ons het geen rede om op te hou bid nie. Daar is soveel bonatuurlike krag in gebed opgesluit dat selfs die Heilige Gees vir ons in met onuitgesproke kreuninge intree.

♡

Afrikaans, Van, Christian, Bible, Heart

Afrikaans, Garden, Night

Afrikaans

Ek wens som ek kan van die dinge wat in die verlede gebeur het verander.... maar ek kan nie. Daar is 'n rede hoekom die truspieëltjie klein is en die voorruit groot is. Waarheen jy oppad is, is baie belangriker as wat jy agterlaat. 'n Toekoms saam met Jesus is al wat tel.

Pinterest
Search