South African Peppermint Crisp Tart: An easy quick dessert that will have you scooping for more.

Easy short cut South African Peppermint Crisp Tart: An easy quick dessert that will have you scooping for more.

Print PDF 1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x eetlepels maizena 4 x eetlepels vlapoeier 1 x pakkie tennis beskuitjies pypkaneel Pak tennis beskuitjies in tert bak. Gooi die blikkie kondensmelk in die kastrol en voeg die 2.5 blikkies water by. Sit stoof op lae hitte. Skei die …

Print PDF 1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x…

Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp het vir almal wat hom wil he! Gemmerkoekies: 6k Meelblom, 250g Margarien, 2k Suiker, 2e Gemmer, 2 Eiers, 1k Goue Stroop, 3t Koeksoda (aangemaak met 2e Melk), 1/4t Sout. METODE: Klits margarien en suiker goed, dan eiers. Gooi stroop en gemmer by …

Print PDF Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp…

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

Hierdie brood maak jy in ‘n japtrap en jy kan dit voorsit saam met braaivleis of met...

Kaasen Mieliebrood - Hierdie brood maak jy in ‘n japtrap en jy kan dit voorsit saam met braaivleis of met.

Pinterest
Search