Buttermilk Rusks
I know that quite a lot of people like Ouma's Rusks. I personally don't at all! This recipe my mom got from her gran. Once again, it's the best I've ever tasted - to the point where I don't eat rusks at all unless it's my moms. It is hard work so be warned but it's so worth it! Be careful of those extra kg's though, it's that good! 2.5kg self rising flour 12ml salt 10ml baking powder 3 eggs 500ml sugar 500ml oil or margarine 1.5L buttermilk Sift the flour. Add the salt and baking powder In a…
BESKUIT
ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...
Soetmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie
2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg …
KARRINGMELK BESKUIT
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…
BESKUIT
ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...
BESKUIT
ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...
BESKUIT
ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...
Mosbolletjiebrood – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ‘n mengbak en voeg dan anyssaad by. Meng die botter en die warm melk, voeg dit by die droë bestanddele en meng tot ‘n ferm deeg. Keer uit op ‘n oppervlak wat met meel bestrooi is en knie tot ‘n sagte nie-klewerige deeg wat glad en elasties is…
Oudtydse Boerbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie
Maak: 50-60 stukke Bereidingstyd: 11⁄2 uur, plus rys- en uitdroogtyd Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 190 °C 22 g vars gis (of 10 ml aktiewe droë gis) 5 ml suiker 30 g (55 ml) koekmeel 250 g (270 ml)…