Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede. Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra... EM

Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra.

Afrikaans

So waar ek kan my DAD enige iets vra, en hy is altyd da vir my! Ek is soooo blessed met die beste pa!

Afrikaans

Trane kom uit ons oë in die plek van die woorde wat ons nog wou sê.

Afrikaans

Moenie ’n diamant verloor omdat jy agter blinkertjies aan is nie

Afrikaans

Moenie toelaat dat 'n mooi vandag geruineer word deur slegte gisters nie

Pinterest
Search