gedigte

Collection by Betsie Nieuwoudt

15 
Pins
"Die Ossewa" ~ Uit: die Vlakte en ander gedigte

Ek hou van ’n man wat sy man kan staan | Jan FE Cilliers | Afrikaanse gedigte

A Quote...

Quozio turns meaningful words into beautiful images in seconds. Then share 'em on Facebook, Pinterest, email and more!

Blameer die maan                       Sy stap lankal al die pad so kaalvoet en alleen  Tot die maan hom kom uitskyn soos 'n diamant het hy geblink  Die gety se pole het sy sterkste magnitisme gebêre en afgewys  Sy was nie bestand dit was lankal bepaal hy was nie deel  van haar lewensbaan  Toe die maan 'n skadu gooi die gety omdraai magneet 'n afstoot pool gooi het diamant se skyn verdwyn  Dis niemand se skuld nie.  Dalk net die maan.  ©Linda