Afrikaans

10 Pins0 Followers
mandjie | water in ’n mandjie probeer dra | die onmoontlike probeer doen | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

hand | hand aan die ploeg slaan | begin werk | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

kaf | ’n ou voël met kaf probeer vang | ’n bedrewe persoon probeer kul | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

agterstevoor | om agterstevoor suinig te wees | om op klein dingetjies te bespaar en op groot goed geld te mors | penny-wise, pound-foolish | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

gedane | gedane sake het geen keer nie | as iets gedoen is, kan jy niks daaraan verander nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

maal | twee harde stene maal nie | twee hardkoppige mense kom nie goed oor die weg nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

gaatjies | praatjies vul geen gaatjies | met ’n blote gepraat rig mens nie veel uit nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

As mens woorde se stamme kan eien, help dit baie met spelling en woordeskat. Tegniek gebruik in 15-Minuut-Afrikaans.

As mens woorde se stamme kan eien, help dit baie met spelling en woordeskat. Tegniek gebruik in

kluit  | sit daar soos ’n uil op ’n kluit | sit so eensaam daar | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

gebek | elke voël sing soos hy gebek is | elkeen handel na sy aard en volgens sy eie insigte | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

More ideas
Pinterest
Search