JESAJA 41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

JESAJA Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

2 KORINTHIËRS En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.

Wanneer ons oor 'n saak bid, gebeur wonderwerke, God is altyd goed

Wanneer ons oor 'n saak bid, gebeur wonderwerke, God is altyd goed

Pinterest
Search