Boere resepte

9 Pins11 Followers
Fudge. Ons verduidelik vir jou stap-vir-stap om jou eie fudge te maak.

Maak sowat 30 blokkies Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: minute stoltyd: 4 uur 1 kg.

REPELSTEELTJIES 250 g botter 500 ml koekmeelblom 2,5 ml sout 2,5 ml bakpoeier 650 ml gerasperde cheddar appelkooskonfyt Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by. Meng goed.Voeg kaas by en meng tot 'n deeg.Rol die deeg in balletjies en plaas op 'n gesmeerde bakplaat.Druk 'n gaatjies met 'n houtlepel in die middel van elke koekie, maar moenie dwarsdeur druk nie.Skep 'n mespuntjie konfyt in die middel. Bak sowat 10 - 15

250 g sterk, beleë cheddarkaas 2 k ml of 280 g) koekmeel 1 t ml) bakpoeier knippie sout 250 g koue botter, gerasper gladde appelkooskonfyt, baie

Een-twee-drie-botterkoekies Sekerlik die maklikste resep vir die smaaklikste botterkoekie denkbaar. Die resep word eentwee-drie genoem...

Een-twee-drie-botterkoekies Sekerlik die maklikste resep vir die smaaklikste botterkoekie denkbaar. Die resep word eentwee-drie genoem...


More ideas
Pinterest
Search