boerekos

Collection by Nicolene

7 
Pins
LEKKER SPINASIE IN DIE OOND

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

You can assemble the spinach and cheese casserole in less than 10 minutes by using preshredded cheeses. Pair this dish with fresh berry...

Spinach-Cheese Bake Recipe

You can assemble the spinach and cheese casserole in less than 10 minutes by using preshredded cheeses. Pair this dish with fresh berry...

Heerlike Groenboontjie Bredie | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Heerlike Groenboontjie Bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 ui gekap knoffel na smaak 6 med aartappels 600g stewing beef 1kg groenboontjies ~ gekerf 2 tubs knorr beef stock swart peper na smaak Ek het knoffel en uie gesmoor en toe my vleis saam gesit. Voe…