Dag 17 Bybelvers: Johannes 8:12 Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Die kerk bestaan nie om die gereddes te vermaak nie. Dit bestaan om dissipels vir die koninkryk sodat God verheerlik kan word en om die verlorenes te bereik. Begin verstaan ek en jy is die kerk en nie die gebou wat ons elke naweek besoek nie.

Product,Hope,Afrikaans,Bible,Prayers,Friends,Faith,Inspirational Quotes,Wisdom

Here, soos die son vanaand in die die weste gesak het, het ek 'n sekerheid dat dit môre oggend weer in die ooste sal opkom. So ook weet ek met oortuiging dat U vanaand oor my sal waak want ek is U kind uitgekies en genoem nog voor die aarde se skepping. Ek kom niks kort nie .....

Jesus gee ons vrede. Ons moet God se vrede aktief soek en weier om daarsonder te lewe.

Jesus Is

Pinterest
Search