Idiome

Collection by Nicolaas Maree

27 
Pins
As dit pap reën moet jy skep Short Quotes, Wise Quotes, Inspiring Quotes About Life, Inspirational Quotes, Beautiful Verses, Afrikaanse Quotes, Cartoon Quotes, Idioms, Wise Words

As dit pap reën moet jy skep | dit beteken: as jy ’n kans kry, vat hom | snaakse google vertaling: when it rains porridge you create | Afrikaans spreekwoorde |

In jou eie huis klik die klok die mooiste Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes, Character Quotes, Quote Posters, Languages, Poppies, Classroom, Positivity, Letters

Beter Afrikaans

In jou eie huis klik die klok die mooiste | Mens is tuis in jou eie huis | Afrikaanse idiome | Beter Afrikaans

Skoenmaker, hou jou by jou lees. Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes, My Journal, Idioms, Poems, Lyrics, Funny Quotes, Teaching, Humor

Skoenmaker, hou jou by jou lees. Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings #litnet

Die koeie het in die brand geloop Afrikaans Language, Afrikaans Quotes, First Language, Class Of 2019, Idioms, Beautiful Words, Artworks, Communication, Funny Quotes

Die koeie het in die brand geloop | Volgens die boek ‘Wat praat jy’ beteken dit koffie word sonder melk bedien | Afrikaanse uitdrukkings en idiome