sar

Collection by Nakaida

33 
Pins
I love a warm baked saucy pudding. This Caramel Malva Pudding is a traditional South African dessert. This dessert recipe for Malva Pudding adds a little twist to the original with a sweet and sticky caramel sauce. Malva Pudding is a comforting and belly warming winter dessert.

Malva Pudding

·
3 reviews
·
50 minutes
·

I love this warm baked saucy pudding; it is a traditional South African dessert. This recipe for Malva Pudding is baked in a sweet, sticky caramel sauce.

Smeerdegie vir soet terte | Boerekos – Kook met Nostalgie

Smeerdegie vir soet terte – Boerekos – Kook met Nostalgie

(Genoeg vir 2 terte) 250 ml Botter of Margarien 500 ml Koekmeel 30 ml Mielieblom 30 ml Versiersuiker 2 ml Sout Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met d…

Another South African treat to devour at teatime. Ilse shares a more traditional recipe.

Magnificent Milk Tart

Another South African treat to devour at teatime. Ilse shares a more traditional recipe.

Die lekkerste koek versiersels | Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste koek versiersels – Boerekos – Kook met Nostalgie

FUDGEVERSIERSEL ( maak 500 ml) smeer oor piesangbrood of cupcakes. Kook suiker, botter en melk vroegtydig om af te koel. 187,5 ml sagte bruinsuiker 150 g ( 150 ml) botter 125 ml melk Kook vir 3 min…

Gerry's Homemade Rusks

Gerry’s Homemade Rusks

When I first arrived in South Africa I was completely unprepared for the local obsession with rusks. To my mind, and to most non-South Africans, a rusk is a dry, hard baby biscuit, designed to aid …

Sampioen en Biltong Sous | Boerekos – Kook met Nostalgie

Sampioen en Biltong Sous – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlik saam met gebakte aartappels, bo-oor gebraaide vleis of schnitzel of selfs heerlik saam pasta .. 250g sampioene – gekap 3 eetlepels botter 1 el mielieblom – ( maizena ) 250ml room ½ kop fyn biltongpoeier ½ kop koue melk sout en peper na smaak . Verhit botter in pan en braai gesnyde sampioene tot lekker bruin en geurig Meng maizena en melk in ’n koppie en klits tot gladde beslag en voeg mengsel by die gebraaide sampioene roer vinnig deur, draai plaat op laag Voeg die room by en meng…

Droëwors | Boerekos – Kook met Nostalgie

Droëwors – Boerekos – Kook met Nostalgie

4.5 kg Bief 1 kg Skaapstert Vet (of Beesvet) 5 ml Gemaalde Naeltjies 20 g Heel Koljander 65 ml Fyn Sout 10 ml Varsgemaalde Peper 90 g Skaapderms (week in warm water indien in sout gehou) Sit die ko…

Lamb Karahi Curry | Cape Malay Cooking & Other Delights - Salwaa Smith

Lamb Karahi Curry

Lamb Karahi Curry This is my take on the karahi curry. Karahi is a garlic and ginger infused curry with a thick sauce. It is full of flavour. Karahi originates from the Indian subcontinent, the name comes from the dish it's traditionally prepared in, karahi or wok. Here I've used one of my normal cooking pots.…

Kersfees Doekpoeding | Boerekos – Kook met Nostalgie

Kersfees Doekpoeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: 1 koppie suiker 1 koppie botter 3 eiers 2 eetlepels appelkooskonfyt 4 koppies meelblom 1 teelepels elk naeltjies (fyn), kaneel, gemmer ensout 3 teelepels koeksoda 1 koppie elk sultanas, korente, versuikerde skil, pitlose rosyne en melk koppie warm water, afgekoel 2 eetlepels brandewyn So gemaak: Sif meelblom,nealtjies, gemmer, kaneel en sout saam. Klop suiker en botter tot room Voeg dan eiers een vir een by en klop goed. Voeg appelkooskonfyt by. Meng koeksoda met melk en voeg by…

Nadia se Braai Marinade | Boerekos – Kook met Nostalgie

Nadia se Braai Marinade – Boerekos – Kook met Nostalgie

Braai Marinade Half liter coke, Kwart bottel suurlemoensap, Kwart botter sojasous. Verseel saam met enige soort vleis in ‘n tupperbak en laatstaan vir van ‘n uur op die kombuisblad tot …

Kersfees pennie-poeding | Boerekos – Kook met Nostalgie

Kersfees pennie-poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Dit was altyd die groot opwinding vir ons kinders die muntstukke in die poeding… ‘n dubbel bonus, goeie lekker poeding, en nog sente in die hand… self al baie grootmense sien prêt he saam di…

In en om die huis: Klaarstroom biltong-quiche

Klaarstroom biltong-quiche

Klaarstroom biltong-quiche Bestanddele Kors 1 koppie koekmeel 1 koppie kaas, gerasper 125 g botter Vulsel 100 g bilton...