Vis en seekos

Collection by Netwerk24 Kos

35 
Pins
 • 
6.44k 
Followers

Uit die seespens

Netwerk24 Kos
'n Bo-Kaapse dis gepas vir enige tyd van die jaar.

RESEP: Kaapse seekoskerrie met roti

'n Bo-Kaapse dis gepas vir enige tyd van die jaar.

Die sukses van ’n tuna-kasserol lê in die kontras tussen die krakerige bo-kors, borrelende kaas en romerige visvulsel
TunaFoodEssenYemekMealsEten

RESEP: Tuna-tjippie-kasserol

Die sukses van ’n tuna-kasserol lê in die kontras tussen die krakerige bo-kors, borrelende kaas en romerige visvulsel

Uit die seespens na jou kombuis
Seafood MenuSeafood DishesCevicheFood PhotoTapasAmazing

Resepte vir vis en seekos

Uit die seespens na jou kombuis

Dit is ’n heerlike voorgereg vir ’n seekosbraai en jou vriende gaan nou behoorlik beïndruk wees met jou. Bedien dit saam met ’n yskoue sauvignon blanc of ’n droë rosé.
CiabattaVegetablesFoodVeggiesEssenVegetable Recipes

RESEP: Mossels op geroosterde ciabatta

Dit is ’n heerlike voorgereg vir ’n seekosbraai en jou vriende gaan nou behoorlik beïndruk wees met jou. Bedien dit saam met ’n yskoue sauvignon blanc of ’n droë rosé.

Die Weskus-resep uit Die Burger se argief bevat geroomde vis met mieliebotterkoekies.

Geroomde vis met mieliebotterkoekies

Die Weskus-resep uit Die Burger se argief bevat geroomde vis met mieliebotterkoekies.

’n Vars mossel so vanaf die rotse gehaal en dieselfde aand nog gaargemaak, bly darem heerlik.  Jy benodig 2 kg vars mossels in die skulp, mooi skoongemaak deur die baardjies uit te trek en die mossels ’n halfuur lank in varswater te week.

RESEP: Hiert, dié mossel het byt!

Lise Beyers gaan weekliks haar buitedisse met ons deel. Dié week op die spyskaart is swartmossels – terwyl die somerdae nog met ons is.

Snoek op die kole

Saam met soet-suur sous en sitrusslaai is dit lekker – en boonop volhoubaar...

Garlic Mussels30 Minute MealsQuick SnacksSeafood RecipesEasy MealsDinner

RESEP: Heerlike seekospaella

In VIA (DStv-kanaal 147) se kosprogram Heerlik halaal kook en kuier die susters Gadija Gamieldien en Mymoena Bey by vriende om die kosjuwele van die halaalkombuis te verken – en hulle wil hê niehalaal-eters moet saamsmul.

RESEP: Vars mossels in wyn en room | Netwerk24.com
SaagRoom

RESEP: Vars mossels in wyn en room

Braai die ui en knoffel net effens tot deursigtig en sag in ’n klein bietjie botter.

RESEP: Kaapse galjoentaco’s met salsa | Netwerk24.com
BreakfastFoodRestaurant SalsaEssenYemek

RESEPTE: Visvennootskap

Dis al ’n jaar sedert Steenberg en Abalobi saamwerk om volhoubare en naspeurbare vis te verseker. Die sjef Kerry Kilpin van Steenberg deel een van haar resepte wat sy met hierdie vis maak.

Mosselbobotie: "Dit is die kombinasie van geure wat jou heeltyd laat wonder... wat het ek nou geproe?”  Mossels-op die Duin-manier: Skep in ’n lekker diep bak en bedien met vetkoek of varsgebakte brood om die lekker sous mee op te vee.
OmCooking RecipesBaking Recipes

Resepte: Mosselbobotie en mossels-op die Duin-manier

Mosselbobotie: "Dit is die kombinasie van geure wat jou heeltyd laat wonder... wat het ek nou geproe?” Mossels-op die Duin-manier: Skep in ’n lekker diep bak en bedien met vetkoek of varsgebakte brood om die lekker sous mee op te vee.

RESEP: Patatsmoorsnoek met druiwepiekel | Netwerk24

RESEP: Patatsmoorsnoek met druiwepiekel

Ian is nou so bedrewe met snoekbraai dat daar sommer ekstra gebraai word om smoorsnoek van te maak.

RESEP: Kerrievis | Netwerk24.com

Op Willie Strauss se Sondagtafel

In Willie Strauss se pragboek 'Daar is ’n engel in my koskas' neem hy ’n mens op ’n nostalgiese kosreis en nooi jou om die geure en smake wat hy met groot vreugde onthou, saam te kom geniet.

Resep: Kokosneut-en-lemmetjie mossels | Netwerk24.com

Resep: Kokosneut-en-lemmetjie mossels

PLUS: Wenke vir mossels uit die boonste rakke!