Soetgoed, gebak en nageregte

Collection by Netwerk24 Kos

299 
Pins
 • 
6.33k 
Followers

Ietsie om daai soettand en lus vir bak en brou te paai.

Netwerk24 Kos
Koek & Kolwyntjies
Poeding
Brood
Beskuit
Koekies
Tert & pasteitjies
Fudge & lekkernye
Muffins & Skons
Roomys
Diepgebraai, gebak, & poffertjies
Pannekoek & plaatkoekies
Other Pins

Koek & Kolwyntjies

Die statige Lady Balti­mo­re-koek is 'n grênd dame gevul met dadels, rosyne en okkerneute en is in 1906 in Charleston, South Carolina, gebore.

Anél Potgieter: Lady Baltimore-koek

My kunstenaarsvriend Ryno Eksteen stuur die afgelope week vir my ’n uittreksel uit Audrey Blignault se Die rooi granaat:

Die versiersel is hemels! Dit proe soos sagte, romerige witsjokoladewolke – 'n mens sal die bak sommer so vingeralleen verslind. Smeer dit oor die koek en tof dit op met vetplante uit jou tuin. En siedaar, jy het jou eie Instagram-koek!

Kostelik met Anél Potgieter: Poeding om die seer weg te dryf

Ek dink aan al die mense wat nie kos het nie, wat nie skuilings het nie, wat hul werk verloor het, wat hul werk gaan verloor, my vriende wat nie mag werk nie, wat siek is en wat alleen is. Soveel hartseer. Dit voel of die seer wat ek voel my wil opeet, my deur ’n vleismeule druk en my in duisende klein stukkies uitspoeg.

Maak die resep sommer in 'n japtrap.

RESEP: Ystervarkies

Maak die resep sommer in 'n japtrap.

Dit lewer ’n groot koek, klam en geurig, selfs lekkerder ná ’n paar dae.

RESEP: Wonderlike wortelkoek

Dit lewer ’n groot koek, klam en geurig, selfs lekkerder ná ’n paar dae.

Heerlik en glad nie te duur om te maak nie.

RESEP: Veerligte sjokoladekoek

Heerlik en glad nie te duur om te maak nie.

Maak die koek in ’n broodpannetjie of koekpan. Die tekstuur is sag, fyn en klam.

RESEP: Onderstebo piesangkoek met sagte toffie

Maak die koek in ’n broodpannetjie of koekpan. Die tekstuur is sag, fyn en klam.

Resep: Broodpoedingkoek | Netwerk24.com

RESEP: Ryspoeding met fudgesous en broodpoeding-koek

Om sy 30ste verjaarsdag te vier het Herman Lensing, Sarie se kosredakteur, sy derde kosboek die lig laat sien en hierdie keer is “30” die hooftema.

Poeding

'n Nostalgiese happie broodpoeding bly maar net die lekkerste trooskos.

Kostelik met Anél Potgieter: Poeding om die seer weg te dryf

Ek dink aan al die mense wat nie kos het nie, wat nie skuilings het nie, wat hul werk verloor het, wat hul werk gaan verloor, my vriende wat nie mag werk nie, wat siek is en wat alleen is. Soveel hartseer. Dit voel of die seer wat ek voel my wil opeet, my deur ’n vleismeule druk en my in duisende klein stukkies uitspoeg.

Só proe winter! Geniet 'n winterpoeding met koffie en 'n kaggelvuur byderhand. Hier's ses resepte wat jou warm sal hou.

6 warm winterpoedings

Geniet 'n winterpoeding met 'n Weg-tydskrif, koffie en kaggelvuur byderhand. Hier's ses resepte wat jou warm sal hou.

Sonder eisj ja, maar steeds heerlik! Cheers!

Brandewynbekers met roomys

Maak seker jou vakansiebestemming het ’n elektriese klitser vir dié nagereg, en doen moeite met die vars mentblare – dit is ’n lekker smaakverrassing om iets vars raak te hap.

’n Knertsie vir nagereg!

Brandewynpoeding

’n Knertsie vir nagereg!

Hierdie is ’n treffer – goedkoop en floploos. Jy kan dit net so maklik in ’n swartpot maak as jy weggaan.

Sjokolade-en-koffie poeding

Dié bly een van my gunstelinge omdat dit nie te ryk of te soet is nie. Dis lig – byna soos ’n soufflé – maar ook souserig. En as jy van ’n suurder smaak hou, kan jy die helfte van die nartjiesap met suurlemoensap vervang.

Nartjiepoeding

Dié poeding is ook heerlik met die tradisionele bestanddeel – fyn kaneel – in die stroop.

Potpoedingkluitjies met gemmersous

Het jy ook die warm kleinkoekies uit jou ma se oond gesteel nog voordat dit deurgebak was? Hierdie poeding kan met enige kleinkoekiedeeg gemaak word (gemmer en neute is ook baie lekker!), maar die beste is beslis een met sjokoladestukke.

Deegpoeding

’n Ou gunsteling met ’n nuwe baadjie – en heerlik om die kampvuur.

Warm perskepotjiepoeding

Dié poeding is pure bederf.

Dadelpoedingpotjie met kondensmelksous

Dié poeding is pure bederf.

Jan Ellis was ’n beroemde Springbokrugbyspeler in die jare sestig. Hy het glo so baie van dié poeding gehou dat dit na hom genoem is. Dis karamelagtig en ryk.

Jan Ellis-poeding

Jy kan ou brood gebruik as jy nie mosbolletjies in die hande kan kry nie. Smeer die brood voor die tyd met konfyt of sjokoladesmeer.

Broodpoeding... soos Ouma s'n!

Jy kan ou brood gebruik as jy nie mosbolletjies in die hande kan kry nie. Smeer die brood voor die tyd met konfyt of sjokoladesmeer.

Dis nou wat gebeur as jy nie kan besluit watter een van jou twee gunsteling- winterpoedings om te maak nie. Maar dis ’n maklike en vinnige staatmaker by enige ete.

Karringmelk-en-appelpoeding

Tuis

Sit die poeding warm voor met die sous en vanieljeroomys, looproom of vla.

Taai toffiepoeding

Sit die poeding warm voor met die sous en vanieljeroomys, looproom of vla.

Brood is vir my bederf genoeg, en met kaas is dit ’n feesmaal. Maar toe proe ek dié poeding ... Heerlik!

Marmelade-brood-en-botterpoeding

Tuis

Elke familie het sy eie resep – met of sonder sultanas, sommige loperig vir drink uit ’n koppie, ander dik en meer soos poeding. Dié resep is hoe ek daarvan hou – pas dit gerus aan na joú smaak.

Boeber

Johané sê: Elke familie wat ek uitgevra het, het sy eie resep – met of sonder sultanas, sommige loperig vir drink uit ’n koppie, ander dik en meer soos poeding. Dié resep is hoe ek daarvan hou – pas dit gerus aan na joú smaak.

Die poeding is die perfekte manier om nuwe lewe aan gister se oorskiet-croissants te gee.

Gebakte karamel-croissant-poeding

Wie sê warm poeding is net vir die winter?

Hierdie poeding – ’n dik sponslaag met ’n smullekker sjokoladesous – is een van Nigella Lawson se gunstelinge. Dis perfek vir ’n koue wintersdag.

Gebakte sjokoladepoeding

Tuis

Die winter is ’n goeie verskoning om warm nageregte te geniet! Probeer die heerlike poeding wat jy met heuningkwepers, vla of roomys kan voorsit.

Sjokoladepoeding met karamelsous

Tuis

Toffie en sjokolade gaan saam soos vinkel en koljander!

Gebakte toffie-sjokoladepoeding

Sit warm voor met roomys.

Sit voor met roomys en voeg ’n paar piesangskyfies wat in ’n bietjie gekaramelliseerde suiker gebraai is by vir ekstra lekker.

Piesangbrood-en-botterpoeding

Jy lees reg: Dié tradisionele lekkerte word met snye piesangbrood gemaak!

Klein of individuele porsies van die poeding is ideaal vir die souserige nagereg.

Perskefrummelpoeding

Die sagte soetsuur vrugte kontrasteer heerlik met die bros krummellaag. Met ’n skeppie room, roomys, jogurt of romerige vla bo-oor slaan jy al die smaak-spykers op die kop!

Nagereg dié tyd van die jaar vra oorgroot lepels sous en lekkertes wat jou van binne warm maak. Ons laat ou bekendes nuut lyk deur dit in patroon-panne te bak.

Warm winterpoedings met vla

SARIE

’n Soetigheid ná ’n lekker ete bly ’n hoogtepunt. Hier is 10 van ons bestes.

10 winterwarm poedings uit SARIE se argief

SARIE

Dis so maklik om te maak, selfs ’n kind kan dit doen – maar dit lyk baie indrukwekkend.

RESEP: Piesangbrood-poeding

Dis so maklik om te maak, selfs ’n kind kan dit doen – maar dit lyk baie indrukwekkend.

Dis ’n poeding wat almal wil voorsit om hul gaste te beïndruk.

Warm looppoeding vir winter

SARIE

Maak dié malvapoeding in jou mikrogolfoond en niemand sal eens die verskil proe nie – die geheim is mos in die sous!

Melasse-poeding

Maak dié malvapoeding in jou mikrogolfoond en niemand sal eens die verskil proe nie – die geheim is mos in die sous!

Die nartjie is nie net soet nie, maar dra ook by tot ekstra tekstuur in dié klassieke Suid-Afrikaanse gunsteling.

RESEP: Nartjie-malvapoeding

SARIE

Wie sê jy mag nie somer proe in die winter nie? Voeg sommer suurlemoensmeer ook by vir ekstra lekker geur.

Grenadella-poeding

SARIE

Poeding is die ideale vertroosting vir koue weer. Hier is vyf van Huisgenoot se lekkerste poedingresepte wat jou week bietjie sal ophelder.

5 heerlike resepte vir gebakte poeding

Poeding is die ideale vertroosting vir koue weer. Hier is vyf van Huisgenoot se lekkerste poedingresepte wat jou week bietjie sal ophelder.

Probeer die gawe sitrus-kinkel vir 'n ou staatmaker-poeding.

Naartjie-malvapoeding

Huisgenoot

Sit die warm poeding voor saam met vanieljeroomys of -vla, indien verkies.

Gemmersouspoeding

Huisgenoot

Dis nie altyd nodig om duur bestanddele vir ’n heerlike Sondagpoeding te koop nie. Dié broodpoeding is die ideale resep vir oorskietbrood – die appel kan met enige ander geblikte vrugte of rosyntjies vervang word.

Broodpoeding met appel en kaneel

Huisgenoot

Om te bedien sit karamelpiesangs op die poeding en sit voor saam met roomys of ­geklopte room.

Gebakte karringmelkpoeding met karamelpiesangs

Om te bedien sit karamelpiesangs op die poeding en sit voor saam met roomys of ­geklopte room.

Die lekker poeding smaak net so lekker soos wat dit lyk!

Amandel-appelpoeding met klappersous

Huisgenoot

’n Stroperige stoompoeding is nog ’n manier om die sorge te begrawe, veral een met ’n mooi naam soos goueveertjiepoeding.   Eet dit met dubbelroomjogurt versoet met ’n titsel gouestroop en lemoenskyfies. Ook lekker met vla.

RESEP: Goueveertjiestrooppoeding

’n Stroperige stoompoeding is nog ’n manier om die sorge te begrawe, veral een met ’n mooi naam soos goueveertjiepoeding. Eet dit met dubbelroomjogurt versoet met ’n titsel gouestroop en lemoenskyfies. Ook lekker met vla.

Heerlike, warm melkkos met baie kaneel om die ergste van die winterkoue af te weer.

Resep: Melkkos

Heerlike, warm melkkos met baie kaneel om die ergste van die winterkoue af te weer.

Resep: Maklike sagopoeding | Netwerk24.com

Resep: Maklike sagopoeding

Op VIA (DStv-kanaal 147) se kosprogram Maklik met Marinda gee die eksentrieke Marinda Engelbrecht kitsklasse vir bekendes wat sukkel in die kombuis.

Resep: Ryspoeding met fudgesous | Netwerk24.com

RESEP: Ryspoeding met fudgesous en broodpoeding-koek

Om sy 30ste verjaarsdag te vier het Herman Lensing, Sarie se kosredakteur, sy derde kosboek die lig laat sien en hierdie keer is “30” die hooftema.

Resep: Eat 'n Mess | Netwerk24.com

RESEP: Eat ’n Mess

Hierdie is ’n weergawe van die tradisionele Eton mess, en dit is die perfekte somernagereg. Dis lig en vol bessies en boonop maak ’n mens dit in ’n japtrap.

Resep: Gebakte pere met kaneel en room | Netwerk24

Resep: Gebakte pere met kaneel en room

Kosmaak is haar lewe, sê Siphokazi Mdlankomo, naaswenner van MasterChef SA 2014. Haar werkgewer, Liz Andreasen, het haar geleer hoe om hierdie gereg te maak, maar die kaneel was haar eie idee. Die Andreasens is versot hierop.

Brood

Niks bied ’n mens troos soos vars brood reg uit die oond nie. Boonop kan jy die brode vries en net weer lewe gee deur dit vir so ’n paar minute in die oond te ontvries. Moet dit net nie in die mikrogolf sit nie, anders eindig jy op met bakstene!

RESEP: Maklike ciabatta-brood

Niks bied ’n mens troos soos vars brood reg uit die oond nie. Boonop kan jy die brode vries en net weer lewe gee deur dit vir so ’n paar minute in die oond te ontvries. Moet dit net nie in die mikrogolf sit nie, anders eindig jy op met bakstene!

Maak sommer twee brode, een om dadelik te eet en een om ’n rukkie te laat staan. “Hy raak net lekkerder hoe langer hy staan.”

RESEP: Maklike piesangbrood

Maak sommer twee brode, een om dadelik te eet en een om ’n rukkie te laat staan. “Hy raak net lekkerder hoe langer hy staan.”

Met die donkersjokolade is die piesangbroodjie nie te soet nie, terwyl die volgraanmeel ’n besondere tekstuur gee.

RESEP: Middernag-piesangbrood

Met die donkersjokolade is die piesangbroodjie nie te soet nie, terwyl die volgraanmeel ’n besondere tekstuur gee.

Resep: Drie-kaas-uitmekaarskeur-en-deel-brood | Netwerk24.com

Sondagmaal: Piekniek vir my Hemingway

Ek en my Ier was op 1 November 12 jaar gelukkig getroud. Baie dankie! Ek kan dit self nie glo nie. Ek vermoed die redes vir ons gelukkige huwelik is die volgende:

Beskuit

Ek het vier tienerseuns en hulle eet aanmekaar. Daar is altyd bakke beskuit in die huis om die honger gaatjies toe te stop.

RESEP: Hazel se karringmelkbesluit

Ek het vier tienerseuns en hulle eet aanmekaar. Daar is altyd bakke beskuit in die huis om die honger gaatjies toe te stop.

Koekies

Resep: Smullekker sjokoladekoekies | Netwerk24.com

Smullekker sjokoladekoekies

Die VIA-kosprogram Kaap, kerrie en koesisters word deur die tweelingsusters Fatima en Gadija Sydow aangebied. In hul familiekombuis in Manenberg deel hulle geheime van die Kaaps-Maleise kookkuns.

Koffiegeur-patat-en-sjokolade-bruintjies. Alles wat lekker is, is in die smaaklike bruintjies - selfs gesonde patat!

Koffiegeur-patat-en-sjokolade-bruintjies

Alles wat lekker is, is in die smaaklike bruintjies - selfs gesonde patat!

Kanya se swart-en-wit koekies (Scharzweiß Gebäck).

Resep: Swart-en-wit koekies (Scharzweiß Gebäck)

Anél Potgieter het verlief geraak op haar swart-en-wit koekies (Scharzweiß Gebäck). Dit lyk ingewikkeld, maar as jy die resep mooi lees en die aanwysings stap vir stap volg, is dit heel maklik om aanmekaar te slaan.

Tert & pasteitjies

Vermeng jou gunsteling-toebroodjie met nog ’n nostalgiese treffer, melktert, en probeer dié vindingryke resep vir grondboontjiebotter-en-konfyttoebroodjie-melktert.

RESEP: Nostalgie inspireer nuutskeppings

Die sjef Ivan Richards se interessante nuutskeppings sal jou mond laat oophang . . . én water.

Die jare lange familiegunsteling is lekker retro (deesdae is retro hoogmode) met geen enkele gram pretensie nie.

RESEP: Cremora-tert

Die jare lange familiegunsteling is lekker retro (deesdae is retro hoogmode) met geen enkele gram pretensie nie.

Lê weg aan dié outydse Suid-Afrikaanse quiche.

RESEP: Babs se souttert

Lê weg aan dié outydse Suid-Afrikaanse quiche.

Resep: Krummelappeltert | Netwerk24.com

Resep: Smoorsnoek

Maklik!

RESEP: Suurlemoenyskastert | Netwerk24.com

RESEP: Suurlemoenyskastert

Probeer jou slag met hierdie heerlike resep wat genoeg is om 14-16 te bedien.

Fudge & lekkernye

Al is jy eintlik glad nie erg oor ystervarkies nie, mag jy dalk ná dié nuutskepping anders voel.

RESEP: Aarbei-en-roos-ystervarkies

Al is jy eintlik glad nie erg oor ystervarkies nie, mag jy dalk ná dié nuutskepping anders voel.

Resep: Klapperballe | Netwerk24.com

Resep: Klapperballe

In die gewilde VIA-kosprogram Kaap, kerrie en koesisters nooi die tweelingsusters Fatima en Gadija Sydow kykers na hul familie se kombuis in Manenberg om die geheime van die Kaaps-Maleise kookkuns met hulle te deel.

Muffins & Skons

Resep: Klassieke skons | Netwerk24.com

RESEP: Klassieke skons

Lig, botteragtig, en net die beste warm, met versoete room en tuisgemaakte konfyt.

Saad-en-hawermout-muffins.

Saad-en-hawermout-muffins

Hierdie gereg is vinnig, vrugtig en vol goedheid – en genoeg vir 12.

Roomys

Resep: Peri-peri, port en vyeroomys | Netwerk24.com

Resep: Peri-peri, port en vyeroomys

Errieda du Toit volg haar neus tot by die boekrak agter die warm, gesellige geur aan van Portugese kos aan.

Diepgebraai, gebak, & poffertjies

As jou mond nou al behoorlik water vir ’n sappige, stroperige koeksister en warm koppie koffie, probeer dié maklike resep en smul sommer vandag al aan jou koeksisters.

RESEP: Maklike koeksisters

Resep: Lepeltjie-vetkoek | Netwerk24.com

Ons erfposies

Ons daaglikse brood, ons herkoms. Van braaibroodjies tot behoorlike gekniede vetkoek, skryf Errieda du Toit.

Resep: Vla-choux-poffertjies | Netwerk24.com

Geheime van bak

Net een happie en jy is by die Eiffeltoring...Vla-choux-poffertjies, donker sjokolade ganache en vanieljebakkersvla.

Pannekoek & plaatkoekies

Net omdat jy 'n veganistiese-dieet volg beteken nie jy moet op ou gunstelinge uitmis nie! Dié resep is ook halaal-vriendelik, maar kan deur almal geniet word.

RESEP: Veganistiese pannekoeke en frikkadelle

In VIA (DStv-kanaal 147) se kosprogram Heerlik halaal kook en kuier die susters Gadija Gamieldien en Mymoena Bey by vriende om die kosjuwele van die halaalkombuis te verken – en wil hê nie-halaaleters moet saamsmul! Dié resep is halaal-vriendelik, maar kan ook deur almal geniet word.

Laag op laag aarbeie en room maak die pannekoek-koek onweerstaanbaar!

RESEP: Aarbei-pannekoek-koek

Laag op laag aarbeie en room maak die pannekoek-koek onweerstaanbaar!

Geurig en vullend. Almal sal 'n tweede porsie wil hê.

RESEP: Spinasie-pannekoek

Geurig en vullend. Almal sal 'n tweede porsie wil hê.

Pannekoek met kaneelsuiker bly 'n wenner!

RESEP: Pannekoek

Pannekoek met kaneelsuiker bly 'n wenner!

RESEP: Plaatkoekies met groenvye en donkersjokoladesous | Netwerk24.com

Op Willie Strauss se Sondagtafel

In Willie Strauss se pragboek 'Daar is ’n engel in my koskas' neem hy ’n mens op ’n nostalgiese kosreis en nooi jou om die geure en smake wat hy met groot vreugde onthou, saam te kom geniet.