Paasfees

Collection by Netwerk24 Kos

68 
Pins
 • 
5.42k 
Followers

Paasbolletjies (hot cross buns), kerrievis, lamsboud, sjokolade-eiers... Paasfees is om die draai en jou geliefdes kom sit binnekort aan vir ’n feesmaal. Hier is idees vir ’n onvergeetlike Paasfeestafel.

Netwerk24 Kos
Soetgoed, koekies en nageregte
Lamsvleis
Paasbolletjies
Kerrievis
Sjokolade
Other Pins

Soetgoed, koekies en nageregte

RESEP: Hot cross bun-framboos-en-witsjokolade-broodpoeding | via Sarie #AllesOpEenPlek

Hot cross bun-framboos-en-witsjokolade-broodpoeding

SARIE

RESEP: Hot cross bun-roomysbroodjies | via Sarie #AllesOpEenPlek

Hot cross bun-roomysbroodjies

SARIE

RESEP: Nougat-patee met hot cross bun-wafers | #AllesOpEenPlek

Nougat-patee met hot cross bun-wafers

SARIE

RESEP: Sjokoladekoek met Paasspeserye | via Landbouweekblad #AllesOpEenPlek

Sjokoladekoek met Paasspeserye

Hierdie maklike klits-en-bakkoek het ’n sweempie Paas-speserygeur, maar is nie so swaar gelaai daarmee soos Paasbolletjies nie.

RESEP: Speseryekoekies | via Landbouweekblad #AllesOpEenPlek

Speseryekoekies

Maak die koekblikke voor Paasfees vol met dié lekker koekies.

RESEP: Nessie-kolwyntjies | via Kuier #AllesOpEenPlek

Nessie-kolwyntjies

Kolwyntjie-pret vir Paasfees!

RESEP: Kaaskoek met sjokoladesous | via Kuier #AllesOpEenPlek

Kaaskoek met sjokoladesous

wat is dan nou lekkerder as kaaskoek-sjokolade-kombinasie

RESEP: Paaseierkrans | via Huisgenoot #AllesOpEenPlek

5 smullekker resepte met Paaseiers en lekkers

Ons tower die mooiste soetgoed op uit lekkers en Paaseiers.

RESEP: Probeer hierdie Paaspoeding | via Huisgenoot #AllesOpEenPlek

Probeer hierdie Paaspoeding

Paasbolletjies lê en loer vir mens om elke hoek en draai en die geur van kaneel vul tans meeste kettingwinkels. Hier is ‘n heerlike resep as jy ‘n slim plan met paasbolletjies wil probeer.

RESEP: Paaseiernesbrood met sjokoladebedruipsel en versuikerde spek | via Huisgenoot #AllesOpEenPlek

Paaseiernesbrood met sjokoladebedruipsel en versuikerde spek

Huisgenoot

Lamsvleis

RESEP: ’n Lamsboud met ’n tikkie laventel | Netwerk24.com

Resep: Laventelboud

Die enigste verskil tussen hierdie boud en enige ander boud is die vogtigheidsgraad van die vleis en die geurigheid afkomstig van die laventelblommetjies.

RESEP: Ontbeende lamsbladrol | via Sarie #AllesOpEenPlek

Ontbeende lamsbladrol

SARIE

RESEP: Lamskenkels met suurlemoen | via Weg! #AllesOpEenPlek

Lamskenkels met suurlemoen

Hierdie eenvoudige geurkombinasie is ’n wenner!

RESEP: Griekse lamsboud | via Weg! #AllesOpEenPlek

Griekse lamsboud

Jy kan hierdie lamsboud sonder die sous voorsit as jy wil, maar as jy eers een keer die heerlike sous geproe het, sal jy nooit weer ’n lamsboud daarsonder voorsit nie.

RESEPTE: Vier die pase. 'n Vetgemaakte is die ster van dié spyskaart spesiaal vir 'n kuier om die kole. Pestogevulde lamsboud, hoender-en-heuningmosterd-braaipastei, bruinrysslaai, botterskorsie met dadels en spek, karringmelk-en-mieliebrood en 'n Oreo-koekstruif | via Weg! #AllesOpEenPlek

Vier die pase

’n Vetgemaakte lam is die ster van dié spyskaart spesiaal vir ’n kuier om die kole.

RESEP: Geroosterde lamsboud | via Kuier #AllesOpEenPlek

Geroosterde lamsboud

Die perfekte keuse vir 'n langtafel-Kersfees.

RESEP: Lamsboud met roomkoffie (en bosbessies) | via Kuier #AllesOpEenPlek

Lamsboud met roomkoffie (en bosbessies)

RESEP: Lamsboud met 'n bros speserykors | via Kuier #AllesOpEenPlek

Lamsboud met 'n bros speserykors

RESEP: Geroosterde skaapboud | via Kuier #AllesOpEenPlek

Geroosterde skaapboud

RESEP: Gemarineerde lamsboud | #AllesOpEenPlek

Gemarineerde lamsboud

RESEP: Lamsboud met Kruiekors | via Kuier #AllesOpEenPlek

Lamsboud met Kruiekos

RESEP: Lamsboud | via Kuier #AllesOpEenPlek

Lamsboud

Heerlik vir jou Eid-feestafel!

RESEP: Baksakkie-lamsboud | Kuier #AllesOpEenPlek

Baksakkie-lamsboud

'n Heerlike gereg uit 'n baksakkie!

Op soek na die perfekte resep om daai kosbare lamsvleis vir Paasfees gaar te maak? Hier is 10 van ons gunstelinge.

Paasfees: Lamresepteboek

Op soek na die perfekte resep om daai kosbare lamsvleis vir Paasfees gaar te maak? Hier is 10 van ons gunstelinge.

Paasbolletjies

RESEP: Paasbolletjies | via Huisgenoot #AllesOpEenPlek

Paasbolletjies

Wat is Paasfees sonder Paasbolletjies! Beproef ons s’n – ons het sjokoladebrokkies bygevoeg vir ekstra lekkerte.

RESEP: Paasbolletjies met marmelade-whiskyglaseersel | via Landbouweekblad #AllesOpEenPlek

Paasbolletjies met marmelade-whiskyglaseersel

Die bekendste van alle Paasgebak is baie maklik om self te maak. Die aroma as jy die oonddeur oopmaak om die gaar bolletjies uit te haal, is hemels. Ook die eerste hap, met botter wat daarop smelt.

RESEP: Franse roosterbrood uit Paasbolletjies | via Landbouweekblad #AllesOpEenPlek

Franse roosterbrood uit Paasbolletjies

Die spesery van Paasbolletjies is ’n onmiskenbare herfsgeur. Boonop maak Paasbolletjies heerlike Franse roosterbrood.

RESEP: Hot cross buns | via Kuier #AllesOpEenPlek

Hot cross buns

Wat is meer simbolies van die Paasfees as Paasbolletjies? Hier is 8 lekker resepte waarmee jy jou geliefdes kan bederf.

8 Heerlike resepte vir Paasbolletjies (hot cross buns)

Wat is meer simbolies van die Paasfees as Paasbolletjies? Hier is 8 lekker resepte waarmee jy jou geliefdes kan bederf.

RESEP: Paasbolletjiebeskuit | via Landbouweekblad #AllesOpEenPlek

Paasbolletjiebeskuit

Hierdie beskuit met die geure van warm Paasbolletjies is warm uit die oond, met botter gesmeer, vir my op sy lekkerste.

Kerrievis

Hou moed as jy nog nie jou ingelegde kerrievis vir die Paasnaweek gemaak het nie, want volgens tannie Flori hóéf jy dit nie ’n week voor die tyd te doen nie.

KYK: Maak só kerrievis soos tannie Flori

RESEP: Maak kerrievis vir die Paasnaweek | Netwerk24.com

Maak kerrievis vir jou Paasnaweek

Met Paasnaweek om die draai, was ek baie lus om ’n paar hase vir die pot in die hande te kry. Maar hierdie Paasgedagte het voor my bly uitspring, want ek wil dié langoor-rabbedoe van die veld sélf gaan jag. Ek was net te doenig by die werk en om die braaivure om die veld te kon in. Ek sal maar wag vir ’n wegbreekkans in die winter om êrens in die Karoo ’n paar hase te gaan skiet. Hou dus hierdie ruimte dop. So is dit terug na die tradisionele Paasfees-kerrievis. Die idee van hierdie…

Doreen se soetsuur kerriesnoek en goudbruin vetkoeke is tops. Dit is heerlik, eenvoudig, sonder fieterjasies. Dit is mos hoe Paasnaweek moet smaak.

RESEP: Kerriesnoek en vetkoek

RESEP: Cass Abrahams se Ingelegde vis | Netwerk24.com

Ingelegde vis is deel van Pase

Paastyd is ’n fees vir foodies. Paasbolletjies, sjokolade-eiers en geroosterde skaapvleis word oor die wêreld heen geniet. Maar dit is net in Suid-Afrika waar ingelegde vis deel is van die Paastafel.

RESEP: Maklike viskerrie | via Weg! #AllesOpEenPlek

Maklike viskerrie

Sorg dat jy varsgekapte rissie en suurlemoenskyfies byderhand het om dit ná die tyd skop te gee – dis wat dit so lekker maak!

RESEP: Kerrievis | via Kuier  #AllesOpEenPlek

Kerrievis

RESEP: Kerrievisslaai | via Kuier #AllesOpEenPlek

Kerrievisslaai

RESEP: Kerrievis | via Kuier #AllesOpEenPlek

Kerrievis

RESEP: Anderste kerrievis | via Kuier #AllesOpEenPlek

Anderste kerrievis

RESEP: Heerlike pekelvis vir die Paastyd | Netwerk24.com

RESEP: Heerlike pekelvis vir die Paastyd

Met Paasnaweek om die draai, trek Errieda du Toit die resepte vir kerrievis nader wat sy by twee kundige kokke geleer het.

RESEP: Piekelviskoekies | via Huigenoot #AllesOpEenPlek

Piekelviskoekies

Die resep het ontstaan toe die kinders van Ingrid Petersen van Kensington, Kaapstad, nog klein was.

Vir heerlike ingelegde vis benodig ’n mens vis met ’n stewige tekstuur, soos geelstert of snoek. Kabeljou is ook nommerpas.

Vinnige, maklike kerrievis

Dis vir my ’n baie mooi en spesiale tradisie wat ons hier in die Kaap het om kerrievis in die Paastyd te eet.

Sjokolade

RESEP: Paasfees-sjokolade-salami | via Landbouweekblad #AllesOpEenPlek

Paasfees-sjokolade-salami

Landbouweekblad-redaksie se gunsteling! Gee dit ’n Paas-geur met ’n knypie kaneel en gesnipperde malvalekker-paaseiers binne-in.

RESEP: Sjokoladerolkoek | via Kuier #AllesOpEenPlek

Sjokoladerolkoek

‘n heerlike paasfees-verrassing vir die hele gesin

RESEP: Warm melk in ’n sjokolade paaseier gee vir jou ’n dekadente warm sjokolade | Netwerk24.com

Paaseierplesier

Warm melk bedien in ’n sjokoladepaaseier sorg vir ’n dekadente Paasfees-drankie.

RESEP: Karamel-en-esdoring-Paaseiers | via Sarie #AllesOpEenPlek

Karamel-en-esdoring-Paaseiers

SARIE

RESEP: Paaseier-pops | via Kuier #AllesOpEenPlek

Paaseier-pops