Drankies

Collection by Netwerk24 Kos

48 
Pins
 • 
5.37k 
Followers

Tjeers, met of sonder eisj!

Netwerk24 Kos
Dié gier lyk omtrent soos towerkuns: iemand klits ’n paar minute lank aan kitskoffie, suiker en water en dan verskyn ’n wolk karamelkleurige room skielik voor jou oë. Light Golden Brown, Plant Based Milk, Instant Coffee, Latte Art, Recipe For 4, Coffee Recipes, Vegan Friendly, Best Coffee, Coffee Drinks

Dalgona-skeppings: Heerlike towerkuns in ’n ‘klits’

Het jy al dalgona-skeppings op sosiale media gesien?

Those warm summer days are back and now’s the perfect time to sit back, relax and let the bitters do the talking… with the ultimate summer refreshment in hand – the Angostura Rock Shandy! Low Alcohol Drinks, Non Alcoholic Cocktails, Cocktail Recipes, Shandy, Aromatic Bitters, Sparkling Drinks, Ginger Beer, How To Squeeze Lemons, Alcoholic Drinks

RESEPTE: Mengeldrankies met bitters

Probeer die verfrissende Rock Shandy, Steelworks of Suurlemoen-en-lemmetjie-bitters...

Geniet dit yskoud. Dit sal die regte snare roer. Glass Of Milk, Food, Beer, Essen, Yemek, Meals

RESEP: Gemmerbier met skop

Geniet dit yskoud. Dit sal die regte snare roer.

Pynappelbier is meer as net gewone pynappelsap. Mugs, Drinks, Tableware, Fitness, Recipes, Beer, Beverages, Dinnerware, Cups

RESEP: Maklike pynappelbier

Pynappelbier is meer as net gewone pynappelsap. Hierdie maklike resep bevat net drie bestanddele:

Gerrit Bezuidenhout, joernalis by Landbouweekblad, brou sedert 2013 sy eie bier op klein skaal. Hier is sy resep om 20 liter bier te brou: Pineapple Beer, Om, Party Ideas, Mugs, Beer, Cups, Mug, Ideas Party, Thirty One Party

RESEP: Brou jou eie bier

Gerrit Bezuidenhout, joernalis by Landbouweekblad, brou sedert 2013 sy eie bier op klein skaal. Hier is sy resep om 20 liter bier te brou:

Hierdie vrugtestroop vang nog die geure van somer vir ’n rukkie langer vas. Jy kan sommer tuis jou eie limonade hiermee maak. As jy nie sitroengras in die hande kan kry nie, moenie bekommer nie, dis ’n opsionele bestanddeel. Vir ’n heerlike skemerkelkie, geniet dit saam met jenewer en kinawater. Van, Meet, Table Decorations, Home Decor, Decoration Home, Vans, Interior Design, Home Interior Design, Home Improvement

Verfrissende lafenis met suurlemoen

Hierdie vrugtestroop vang nog die geure van somer vir ’n rukkie langer vas. Jy kan sommer tuis jou eie limonade hiermee maak.

RESEP: Die alchemis, ’n drankie wat jenewer en warm pinotage kombineer | Netwerk24.com London Dry Gin, Warm, Ethnic Recipes, Food, Essen, Yemek, Meals

Nuwe lewe, ou drankie

Jenewer soos ons dit ken, s al so lank terug as in die 1500’s gestook, vind Alet Wichmann uit.

Sweetheart’s Smoothie van Leopard’s Leap Victoria Manor, Pinot Noir, Smoothie, Detox, Recipies, Van, African, Snacks, Ethnic Recipes

RESEP: ’n Mengeldrankie vir jou geliefde

Bederf daardie spesiale iemand in jou lewe met hierdie Sweetheart’s Smoothie van Leopard’s Leap.

Resep: Gemmerbier | Netwerk24.com Forbes Africa, Jenny Morris, Cook For Life, V&a Waterfront, Kos, Aries, Blackbird

Vroue van kos

Die koswêreld word steeds meestal deur mans oorheers. Ek verstaan dit nie heeltemal nie, want dit is ons ma’s en oumas wat ons liefde vir kos aanwakker. In Suid-Afrika het ons inspirerende vroue wat diep spore in ons koswêreld getrap het en wat steed

Hawermoutmelk is maklik om te maak en het slegs twee bestanddele nodig. Bourbon Whiskey, Martini, Om, Words, Bourbon, Martinis

Resep: Whiskey-en-hawermoutmelk-skemerkelkie

Hawermoutmelk is maklik om te maak en het slegs twee bestanddele nodig. Gebruik dit om die heerlikste skemerkelkie te maak met Amerikaanse whiskey (bourbon), koffie, Kahlúa en heuning.

Cheese Tea - Photo Anel Potgieter Remember bubble tea and all the frenzy around it? Well, the next big thing is Cheese tea. Yes, you heard right… cheese tea. Powdered Milk, Cream Cream, Bubble Tea, Milk Tea, Whipped Cream, Matcha, Kos, Deserts, Lemon

Gehoor van kaastee?

Tendense vir 2019 dui op maklike geregte en ’n gewilde Chinese drankie

Jan Braai se Ierse koffie. Latte, Tableware, Food, Dinnerware, Dishes, Essen, Yemek, Latte Macchiato, Meals

Resep: Jan Braai se Ierse koffie

Ek hou van koffie. Ek hou baie daarvan. Byna nooit begin ek ’n dag sonder koffie nie. Ter wille van my gesondheid probeer ek nóg ’n paar koppies van hierdie verfrissende drankie – ryk aan antioksidante – deur die loop van die dag wegslaan.

Resep: Elaichi-tee | Netwerk24.com Kos, Aries, Blackbird

Resep: Elaichi-tee

Maak hierdie heerlike Elaichi-tee (gemaak met kardemom) wat jy in die piering kan koud blaas en voorsit met iets soos 'n lekker piesangkoek.

Resep: Sjampanjeroomysdrankie | Netwerk24.com Flute, Beer, Tableware, Glass, Root Beer, Dinnerware, Drinkware, Flutes, Dishes

Resep: Zoo-koekie-roomys

Gek oor Zoo-koekies? Dan is dié maklike roomysresep beslis iets om te beproef!

Resep: Vonkelende wit sangria (Sangria Blanca) | Netwerk24.com Sangria Blanca, Wine Glass, Alcoholic Drinks, Rose, Tableware, Liquor Drinks, Pink, Dinnerware, Roses

Resep: Seekospaella & sangria

Twee van die mees ikoniese Spaanse geregte is paella en sangria, al het Spaanse kookkuns veel meer as dit om die lyf.