Dis mos Melktert!

Collection by Netwerk24 Kos

42 
Pins
 • 
7.04k 
Followers

Melktert is so trots Suid-Afrikaans soos die protea en Tafelberg. Ons vier dan selfs Nasionale Melktertdag! Maar jy hoef nie vir dié dag te wag vir ’n snytjie van dié tradisionele bederf nie...

Netwerk24 Kos
Melktert is so trots Suid-Afrikaans soos die protea en Tafelberg. Maar jy hoef nie vir dié dag te wag vir ’n snytjie van dié tradisionele bederf nie. Custard Recipes, Milk Recipes, Cake Recipes, Cooking Recipes, Melktert Recipe, Best Flourless Chocolate Cake, African Dessert, Milk Tart, South African Recipes
Cake RecipesCooking RecipesAfrican Dessert

Resepte vir melktert

Melktert is so trots Suid-Afrikaans soos die protea en Tafelberg. Ons vier dan selfs Nasionale Melktertdag! Maar jy hoef nie vir dié dag te wag vir ’n snytjie van dié tradisionele bederf nie...

  Back Of The Moon, Melktert, Ethnic Recipes, Desserts, Food, Tailgate Desserts, Deserts, Eten, Postres
Back Of The MoonMelktertEthnic RecipesFoodEten

RESEP: Bobba Shar se ongebakte melktert

Probeer hierdie heerlike en maklike resep vir ongebakte melktert.

’n Outydse melktert sal die supermodel Kate Moss haar woorde laat sluk dat niks so goed kan smaak soos dit voel om maer te wees nie. Sy het nog nie ’n melktert uit die oond gehaal wat haar eie maaksel is nie. Best Dessert Recipes, Fun Desserts, Cake Recipes, Melktert Recipe, South African Recipes, Ethnic Recipes, Milk Tart, Custard Recipes, Tasty
Fun DessertsCake RecipesEthnic RecipesTasty

Melktert jou mooi ding!

’n Outydse melktert sal die supermodel Kate Moss haar woorde laat sluk dat niks so goed kan smaak soos dit voel om maer te wees nie. Sy het nog nie ’n melktert uit die oond gehaal wat haar eie maaksel is nie.

Op Nasionale Melktertdag deel ons 'n paar smullekker resepte sodat almal 'n sny van hierdie smullekker bederf kan geniet. South African Dishes, South African Recipes, Custard Recipes, Cake Recipes, Melktert, Food And Drink, Baking, Pastries, Tarts
Cake RecipesMelktertFood And DrinkTarts

Resepte: Dis mos melktert!

Op Nasionale Melktertdag deel ons 'n paar smullekker resepte sodat almal 'n sny van hierdie smullekker bederf kan geniet.

Hier is vier baksters se resepte, soos aangepas deur Weg se kosredakteur, Aletta Lintvelt (want jy gaan mos nou nie ’n dosyn terte vir die basaar bak nie), en op die proef gestel deur die res van die redaksie. Melktert, Foodies, Van, Vans, Vans Outfit
MelktertVans Outfit

Melktert: Hier's 4 wenresepte

Hier is vier baksters se resepte, soos aangepas deur Weg se kosredakteur, Aletta Lintvelt (want jy gaan mos nou nie ’n dosyn terte vir die basaar bak nie), en op die proef gestel deur die res van die redaksie.

 Ja, 27 Februarie is deur Weg-tydskrif bekroon as Nasionale Melktertdag! Melktert, Custard Recipes, Cooking Recipes, Baking, Breakfast, Food, Morning Coffee, Bakken, Eten

Vier Melktertdag met dié 7 top-resepte

Suid-Afrika se mees geliefde soetgebak het nou, net soos braaivleis, haar eie dag. Ja, 27 Februarie is deur Weg-tydskrif bekroon as Nasionale Melktertdag! Ons vier die dag met die lekkerste melktertresepte uit die SARIEargief.

Drie gunsteling melktertresepte Melktert, Custard Recipes, South African Recipes, Biscuits, Cape, Cooking Recipes, Traditional, Food, Crack Crackers
MelktertCooking RecipesTraditionalFood

Melktertsnye, 'n vlytige melktert en Niemand se ouma se melktert

Drie gunsteling melktertresepte

Ouma grietjie se melktert Melktert, Custard Recipes, I Love Food, Tart, Favorite Recipes, Sweets, Baking, Kos, Desserts
MelktertI Love FoodTartFavorite RecipesSweets

Ouma grietjie se melktert

Laat die melkterte afkoel en sprinkel met kaneelsuiker en steek weg van jou familie totdat jy reg is om dit te deel.

  Melktert, Custard Recipes, Cold Desserts, South African Recipes, Vanilla Cake, Sweet Treats, Cheesecake, Cooking Recipes, Ice Cream

Maklike melktert

Ja, as jy die Maizena en vlapoeier onthou het, is dit moontlik om melktert in die bos te maak.

Karamel-melktert Komplimente : HUISGENOOT Genoeg vir mense Bereidingstyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Afkoeltyd: oornag 250 g Tennis-koekies, fyn gedruk 200 g botter, gesme. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Oven Recipes, Curry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Desserts, Instant Pudding
Sweet RecipesBaking RecipesCurry RecipesSouth African DessertsInstant Pudding

Vakansie-gunsteling: Lek jou lippe af vir dié karamel-melktert

Wie kan nou nee sê vir ’n heerlike happie melktert? Dié Huisgenoot-resep werk nog karamel ook by – dis net te lekker om dit nie te probeer nie. Geniet dit!

Dis Suid-Afrika se gunsteling en hierdie resep lewer ’n heerlike melktert. Custard Recipes, Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Biscuit Base Recipe, South African Recipes, Dutch Recipes
Pudding RecipesSweet RecipesBiscuit Base Recipe

Melktert met broskorsbasis

Dis Suid-Afrika se gunsteling en hierdie resep lewer ’n heerlike melktert.

Milk tart - this site has lots of South African recipes! Custard Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker, South African Recipes, Sweet Tarts
Baking RecipesSweet Tarts

Melktert met ’n koffiegeur

Die enigste ding lekkerder as melktert, is melktert met 'n lekker koffiegeur!

Crust less lemon milk tart Custard Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Delicious Cake Recipes, Yummy Cakes, A Food, Food And Drink, South African Recipes, Sweet Tarts
Baking RecipesDelicious Cake RecipesYummy CakesFood And DrinkSweet Tarts

Korslose lemoen-melktert

Nellie de Koker van Pretoria het hierdie resep met ons gedeel.

Probeer hierdie ou gunsteling met ’n koffiekinkel Melktert, Custard Recipes, Pie Dessert, Tart, Chocolate, Breakfast, Desserts, Food, Morning Coffee
MelktertTartBreakfastFoodMorning Coffee

Probeer hierdie ou gunsteling met ’n koffiekinkel

Wat is dan nou lekkerder as ’n sny melktert en ’n koppie koffie? Koffiegeur melktert, natuurlik! Probeer dié smullekker resep van Checkers.

5 of our favourite milk tart recipes Tart Recipes, Sweet Recipes, Pie Dessert, Dessert Recipes, Melktert, Delicious Desserts, Yummy Food, Berry Muffins, Tea Time Snacks
Sweet RecipesMelktertBerry Muffins

Sjokolade-melktert

Ons het ’n bietjie sjokolade by ’n ou gunsteling gevoeg en met hierdie wenner vorendag gekom.

Pannekoek-pakkies met melktertvulsel en lemoensous, Wat is meer tipies Suid-Afrikaans as pannekoek, melktert en lemoenpoeding? Hierdie nagereg kombineer al drie. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Wine Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Crunchie Recipes, Kos, Melktert
South African DessertsCooking RecipesCrunchie RecipesMelktert

Pannekoek-pakkies met melktertvulsel en lemoensous

SARIE