Beskuit

Collection by Nettie van der Merwe

15 
Pins
 • 
32 
Followers
Nettie van der Merwe
OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Baking Tips, Bread Baking, Baking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Sourdough Recipes, Bread Recipes, Jam Recipes, Kombucha

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG - Food Lovers Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Foto: Leilanie Claassens Koop ‘n blokkie vars suurdeeg of gebruik een pakkie kits suurdeeg1 medium aartappel, geskil en gerasper1 eetlepel sout2 eetlepels suiker1 liter louwater Meng alles en sit op ‘n warm plek. Soos bv. in lou-oond met deur effens oop. Wanneer dit gerys het, daar sal borreltjies in bottel wees en skuim […]

Geniet hierdie geurige gebak net so warm uit die oond of gedroog as ’n versnapering saam met. Best Dessert Recipes, Fun Desserts, Rusk Recipe, Granny's Recipe, Ma Baker, Kos, Homemade Dinner Rolls, Good Food, Yummy Food

Vinnige mosbolletjies

Geniet hierdie geurige gebak net so warm uit die oond of gedroog as ’n versnapering saam met...

Classic coconut ice is the ultimate retro dessert. And the good news is you can whip this recipe up in minutes for the perfect mid-afternoon snack. Homemade Sweets, Homemade Candies, Homemade Candy Recipes, Hard Candy Recipes, Old Fashioned Christmas Candy, Old Fashioned Candy, Old Fashioned Sweets, Old Fashioned Recipes, Fudge Recipes

Lui-huisvrou klapperys

Lui-huisvrou klapperys Neem ‘n mengbak, en gooi 500g versiersuiker, 400g klapper, 5ml vanilla geursel en ‘n blik kondensmelk daar in. ...

Ku-die-Boerbeskuit - Daar is niks so lekker soos ʼn koppie boeretroos en beskuit nie. My Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Baking Desserts, Oven Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

[Resep] Kul-die-boerbeskuit | Maroela Media

Daar is niks so lekker soos ʼn koppie boeretroos en beskuit nie.

Cherry Pecan Buttermilk Rusks Makes about 52 Preparation time: 30 min . Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Hard Bread, Yummy Treats, Sweet Treats, Healthy Breakfast Snacks, Breakfast Recipes, All Bran, Pecan Nuts

YOU - Your trusted source of news, views and interviews.

A recipe from Etresia van Zyl of Kakamas, Northern Cape.

AARTAPPELSUURDEEG BESKUIT Picture South African Dishes, South African Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Recipies, Rusk Recipe, All Bran, Bakery Cakes, Biscuit Recipe

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

Onthou dae Anys Beskuit kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die ko… Milk Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Baking Desserts, Savoury Recipes, Cheesecake Recipes, Cooking Ideas, Yummy Recipes

Anys Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die ko…

All Bran-beskuit met kersies ■ 500 g sagte botter (of margarien) ■ ml bruinsuiker . ■ 2 eiers ■ 1 kg bruismeel ■ 250 g A. Rusk Recipe, Hard Bread, Healthy Breakfast Snacks, Savory Snacks, All Bran, South African Recipes, Best Dessert Recipes, Desserts, Different Recipes

All Bran-beskuit met kersies

All Bran-beskuit met kersies ■ 500 g sagte botter (of margarien) ■ 250–375 ml bruinsuiker... ■ 2 eiers ■ 1 kg bruismeel ■ 250 g All Bran-graanvlokkies ■ 15 ml bakpoeier ■ 5 ml sout ■ 250 ml rooi glanskersies, in klein stukkies gesny ■ 500 ml karringmelk of suurmelk Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer twee groot panne met botter of margarien. Verroom die botter (of margarien) en bruinsuiker saam. Klits die eiers by. Voeg die bruismeel, graanvlokkies, bakpoeier, sout en glanskersies by en…

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits… Kos, Rusk Recipe, Baking Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Recipes, Paleo Recipes, Crazy Cookies, South African Recipes, Africa Recipes

Growwe beskuit

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500