SuzelleN

195 Pins12 Followers
Goeie môre, niks kan jou vandag onderkry nie want Hy wat in jou is, is groter as hy wat in die wêreld is.  Geniet ń wonderlike dag.

Die lewe loop snaakse draaie maar alles het ń doel.

Sommige mense sien onkruid ... ander sien ń wens ...

Jy is die kunstenaar van jou eie  lewe ...  moet nie die verfkwas  vir iemand anders gee nie

Nog nooit het ek ń goedhartige  persoon gesien wat nie pragtig  is nie ...

Nog nooit het ek ń laggende gesig gesien wat nie pragtig  is nie ...

Moet nooit iets spaar vir ń spesiale geleentheid nie.  Om te lewe is ń spesiale geleentheid.

Die enigste manier om ń ware vriend te hê  is om self een  te wees ...

Wanneer dit voel of die lewe jou druk, maak tyd vir jouself om weer die klein dingetjies raak te sien.

Veels Geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het ń winderlike dag en word sommer baie bederf.

Pinterest
Search