Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.

Jos 1:9

Jos Be strong

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad - Psalm 119:105 #afrikaans #bybelvers

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad - Psalm

Beeldskone kind van God                                                                                                                                                                                 More

Beeldskone kind van God More

Dag 22 Bybelvers: Jesaja 40:31 Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Dag 22 Bybelvers: Jesaja Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag.

Alles wat jy doen moet jy oordra aan die Here.

Alles wat jy doen moet jy oordra aan die Here.

Volg ons vir daaglikse bybel verse  #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking…

Volg ons vir daaglikse bybel verse #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking…

God is liefde

God is liefde

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee.

God is my anker... #Afrikaans #iBelieve

God is my anker

Vader God, ek dank U vir die lig van U Woord. Laat U Woord wees waarna toe ek hardloop en aanklou wanneer ek myself verlore vind, gedryf, en vergelyk met die idees van die wêreld. Help my om op die verligte pad wat U voor my gelê het te bly. Laat my toe om 'n lig vir ander wat U ook nodig het, te wees. In Jesus se Naam. Amen

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 'n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene - Spreuke 31:10

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 'n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene - Spreuke

Teks - Spr 4:23 "..wat in jou hart omgaan...bepaal jou hele lewe" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede (Facebook)

Teks - Spr 4:23 "..wat in jou hart omgaan...bepaal jou hele lewe" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede (Facebook)

Scripture Verses, Bible Quotes, Scriptures, Afrikaans Quotes, Gods Promises, Quotes Inspirational, Motivational, Inspire Quotes, God's Grace

Pinterest
Search