Afrikaans ♡
Al verdien ek NIKS, gee God vir my ALLES wat ek nodig het.
Werp al julle bekommernis op Hom
Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. 1 Petrus 5:7 lockscreen / wallpaper lockscreen / wallpaper facebook cover
Ek is die Brood van die lewe... Teks - Joh 6:35 #Afrikaans #kruis
Teks - Spr 3:5 (Vertrou op die Here) #Afrikaans #trust
Jesaja 60:22
Ek is tot alles in staat deur Christus
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13 12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Filippense 4:12-13
Teks - Joh 15:12 "Dit is my opdrag: Julle moet mekaar lief he soos ek julle lief het" #Afrikaans #Agape
WEEK 7 DAG 1 - 22 FEB 2016– HOE ANTWOORD GOD GEBED? MAANDAG – God sê nee LEES: 2 Korintiërs 12:7-10 SOAP: 2 Korintiërs 12: 8-9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
Teks - Ps 143:8 #Afrikaans #gebed #BybelGebede #Prayer
PSALMS 107:1 Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!” Ons moet altyd dankbaar wees. Waarvoor is jy vandag dankbaar #liedgodgrootliks