Beloftes v God

Collection by Nelia Lewis

14 
Pins
 • 
23 
Followers
Nelia Lewis

Image about fashion in Nails & Hair by Lana on We Heart It

Uploaded by Sonia Umberto. Find images and videos about fashion, pink and nails on We Heart It - the app to get lost in what you love.

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3

Die Here is getrou

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3

Dag 66 Bybelvers: Psalm 119:105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.

Dag 66 Bybelvers: Psalm 119:105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11

Week 5 - DinsdagSOAP - Jesaja 41:10 God deel Sy belofte van hulp, krag, beskerming en verlossing met die volk van Israel. Hoewel Israel gedissiplineer was vir hul sondes teen God, nadat hulle onder oordeel geplaas en verban was, was hulle nog steeds beskou as sy uitverkore volk. God het steeds Israel lief gehad. https://www.facebook.com/Lief-God-Grootliks-717623225000335/