Die Bosveld op sy beste

Negester Klein-Kariba leefstyl-landgoed is geleë in die Waterberge - 'n UNESCO erfenisgebied - waar die natuurlike eienskappe van die bosveldterrein erken en grootliks onversteurd gelaat word. Die ontwerpstyl vir die geboue is ʼn kontemporêre interpretasie van historiese Laeveldse plaasargitektuur, relevant tot die omgewing en landboukonteks. Die wonings is ontwerp vir lae energieverbruik met ʼn lae eko-impak.
32 Pins
·6y
Negester Klein-Kariba bied jou die Bosveld op sy beste | Maroela Media
Negester Klein-Kariba bied jou die Bosveld op sy beste