Lizé Taal

Collection by Natasha Kruger

64 
Pins
 • 
36 
Followers
Natasha Kruger
Hersiening van klanke.

hersiening van klanke

Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart…

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

aa, ee, uu, oo

dubbelklanke

R het vir my gevra om idees vir dubbelklanke te plaas. Ek het so ‘n tydjie gelede iets oor die vaslegging van klanke geskryf en gaan daarom slegs ‘n paar ekstra idees gee. Maak groepe p…

Drukbare bladsye (printables) | My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen

Drukbare bladsye (printables)

Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…

3-D Vorms Kaarte 3D Vorms. 455 x 320mm en gelamineer. Product code: M5-A

3-D Vorms

Full colour wall chart / poster depicting eight diagrams and names of 3-D Objects, in Afrikaans " 3-D Vorms ". These objects include: cone " keel " cylinder " silinder " cube " kubus " rectangular prism " reghoekige prisma " triangular prism " driehoekige prisma " triangular pyramid " driehoekige piramide " sphere " sfeer " hemisphere " hemisfeer "

Hart van die Huis: Meervoud Soldate - aflaai

Meervoud soldate

Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude. ...